SWD – ONS KRAG LÊ IN SPANWERK

SWD MEDIA KOÖRDINEERDER: LYDIE TERBLANCHE 8 JANUARIE 2025 Van Klein-Brakrivier en ook Hartenbos-taklede, was in werklike gevaar tydens die verwoestende brande in en om Aalwynhof. Dis een ding om veilig in jou huis die nuus te ontvang, maar ‘n ander om dit te kry van jou mense, te midde die gevaar. Om die angs in […]
SPANWERK MAAK DROME WAAR

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum: 05 JANUARIE 2026 SPANWERK MAAK DROME WAAR Einde 2025 word Vryburg VLV se hartsnare geroer deur Jannie Roux Kinderhuis in Barkly-Wes. Spanwerk beteken dat party lede geld het en ander tyd. Ons span beide in en so kry ons wol, stukke leer, inkleurprente en materiaal. Die […]
Hannelie Low VLVK President feestyd boodskap
TREES OF THE YEAR

Circle: South Western Disricts Branch: STILL BAY Portfolio: Landbou Convenor: Ronell van Zyl Reporter: Carol Scott Each each year 2 trees are named the Trees of Year. One being rare and the other being more well known. The Rare Tree is the Tambotie Tree – Scientific name is Spirostachys Africana. The more common tree is […]
Suider Paarltak gryp die kans!

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Bestuur van Suider Paarltak Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 29 November 2025 Toe een van ons lede, Karen Visser, hoor van die groot markdag wat op die landgoed, Val de Vie, gaan plaasvind op 29 November 2025, het sy dadelik die bestuur genader en gevra of […]
Damesoggend met Kerstema

Sirkel: Paarl Tak: Sirkel Paarl Portefuelje: Damesoggend met Kerstema Beriggewer: Karen Barnard Datum: 27 November 2025 Sirkel Paarl het ‘n damesoggend met Kerstema gehou. Elke tak het ‘n bydra gemaak en dit was ‘n spanpoging van die 8 takke met 134 dames teenwoordig. Drie leerders van Slot van die Paarl het by ons kom kuier […]
95 JAAR, DANKBAAR, VROULIK en VROLIK

SIRKEL: Tygerberg TAK: Kuilsrivier BERIGGEWER: Mariëtte Krige DATUM: 27 November 2025 KUILSRIVIER VERJAAR 95 JAAR, DANKBAAR, VROULIK en VROLIK VLV Kuilsrivier, deel van Sirkel Tygerberg, het hierdie jaar ‘n wonderlike geleentheid aangebied, om die 95 jaar van VLV-wees, in alle opsigte, te vier. Op Saterdag 13 September 2025 het die dames bymekaar gekom om die […]
KLEIN-BRAKRIVIER GROET 2025

Klein-Brakrivier SWD 25 November 2025 Media-koördineerder, Lydie Terblanche Beriggewer, Ina Louw KLEIN-BRAKRIVIER GROET 2025 Lydie Terblanche VLV Klein-Brakrivier het gesellig en in feestelike gees die jaar afgesluit. Tydens die geleentheid is Ria van Staden se 80ste verjaarsdag ook gevier. Ons het van Miens Willers afskeid geneem na ‘n vol en aktiewe 31 jaar diens by […]
Suider Paarl gaan internasionaal

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Bestuur van Suider Paarltak Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 19 November 2025 Beleef jou reis met Suider Paarltak wat internasionaal gaan! Die jaarafsluiting was gehou in die Historium net langs die Taalmuseum in die Paarl. Drie Maandae voor die afsluiting het lede per Whatsapp drie verskillende […]
DIE JAAR WAT WAS EN VIERINGE!

Sirkel Tygerberg Tak Goodwood Portefeulje Jaareindfunksie Saamroeper Die Bestuurspan Beriggewer Shirley Brand Datum 18 November 2025 Annamarie Kable het ons laaste vergadering van die jaar 2025 ge-open met ‘n herinnering aan wat Kersfees werklik is (deur Helen Steiner Rice) en gebed. Daarna het ons Voorsitter (Wenda Preuss) ‘n opsomming gegee van al die sprekers en […]