Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VOËLVLEI SLUIT HUL JAAR AF BY BON GAME

Sirkel:              SWD Tak:                 Voëlvlei Beriggewer:     Hannetjie Cordier Foto’s:             Mathilda Botha en Elize Locke Datum:            28 Oktober 2025 VLV Voëlvlei se afsluiting is vanjaar vir ‘n tweede keer by Bon Game onder die drie brûe oor die Gouritsrivier gehou. Die restaurant se tafels was vrolik gedek en die dames het van die intrapslag af met groot opgewondenheid […]

STILL BAY LIVED 2025 IN COLOUR

Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Reporter: Carol Scott At the beginning of the financial year when we were advised that we needed to LIVE IN COLOUR, Still Bay decided to use the colours of the rainbow to celebrate our theme. It was decided that at each gathering the groups would decorate the gathering […]

Aberdeen VLV – Leer, Leef en Inspireer

Sirkel:             Middelland Tak:                 Aberdeen Portefeulje:    Potpourri Saamroeper: Elna van Niekerk (Landbou en Tuinbou)                         Lise de Jager (Leefstyl)                         Suzanne Lategan (Openbare Sake) Beriggewer:  Karin Pienaar Datum:           22 Oktober 2025 Die Aberdeen VLV-tak het op 22 Oktober 2025 bymekaargekom vir ’n inspirerende vergadering vol leersame en praktiese aanbiedings. Voorsitter Lea van der Vyver het almal […]

SALAM ALEIKUM!

Sirkel              Tygerberg Tak                  Goodwood Portefeulje     Kultuur Saamroeper Ronelle Olivier Beriggewer   Shirley Brand Datum            21 Oktober 2025 Reg geraai! Ons spreker(s) is van die Islam geloof. Alhoewel daar so baie Moslems in Suid-Afrika en veral Kaapstad is, dra ons nie in diepte kennis van hulle geloof nie. Islam staan bekend as “The way of life” Sy […]

“Daar’s ‘n Geur vir elke Smaak” – Kingwill Kaas

Sirkel: OverbergTak: BredasdorpPotpourri VergaderingBeriggewer: Letty-Ann Möller Hulle sê die pad na ‘n man se hart loop deur sy maag, maar tydens hulle Potpourri vergadering op 14 Oktober 2025 in die NG-kerksaal van Riviersonderend het VLV Bredasdorp-tak agter gekom die pad na ‘n vrou se maag loop deur haar hart. Op pad na die kaasfabriek het […]

Drie-in-Een Bewusmaking in ST Helenabaai

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 14 Oktober 2025 Bewusmaking met pragtige koekies Ons tak het hierdie afgelope jaar groot geskrik met twee van ons lede, asook ‘n derde lid se man, wat beroerte-aanvalle gehad het. Ons is saam met hulle dankbaar dat hulle genesing vlot verloop […]

FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG!

Blanco SWD Webwerf beriggewer en -skrywer, Lydie Terblanche Tak-beriggewer, Marietjie Schaaf, foto’s verskaf 14 Oktober 2025 DIT WAS TYD OM IN DIE FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG TE KOM! Eiers speel ‘n ongelooflike belangrike rol in die daaglikse lewens van mense regoor die wêreld Eiers word beskou as een van die oudste kosse wat die mens […]

Groei natuurlik, eet gesond!

Tak               Klein-Brakrvier Sirkel            SWD Datum         30 September Beriggewer  Lydie Terblanche Portefeulje   Landbou

Voëlvlei besoek Jireh Kaasfabriek

Sirkel:              SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:   Landbou en Tuinbou Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum:          30 September 2025 VLV Voëlvlei se dames besoek Jireh Kaasfabriek in Riversdal Op 23 September 2025 het ‘n vrolike groep van 27 vroue (asook een man) van die Voëlvlei-tak van die VLV die voorreg gehad om Jireh Foods se kaasfabriek in Riversdal, sowel […]

Dordrecht vergader in OVK stoor

Tak:                             Dordrecht – NOK Studierigting:                       Landbou & Tuinbou Aanbieder:              Lenie Fourie Beriggewer:             Gerda Fourie Datum:                      23 September 2025 VLV Dordrecht se jaarlikse Landbou-vergadering is op 23 September 2025 aangebied in samewerking met OVK-Köoperasie se Dordrecht-tak. Die geleentheid is in OVK se stoor aangebied (om die gevoel te kry!), en báie meer toeskouers het opgedaag […]