of sluit by ons aan en help om ‘n
verskil in ons gemeenskappe te maak.
van Kaapland!


Baie welkom op die webwerf van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland!
Dit is ‘n vroue organisasie vir persoonlike groei wat aan sy lede die geleentheid vir persoonlike vooruitgang en diens aan die gemeenskap bied. Dit stel die lede in staat om ‘n gesonde gesinslewe te lei, effektief aandag te skenk aan behoeftes in die gemeenskap en om diens te lewer in hierdie verband.
Die vereniging bied interessante maandelikse programme aan deur middel van praatjies, demonstrasies, debatvoering, uitstallings, opvoerings, besprekings by vergaderings, asook georganiseerde opvoedkundige uitstappies oor Kunste en Handvlyt, Gesondheid, Opvoeding en Kultuur, Leefstyl, Openbare Sake en Landbou en Tuinbou.


ONS FOKUS VIR 2024
Twee doelwitte van VLVK is om vroue by te staan en aan te moedig om meer ingelig te wees en om te help om behoeftes in die gemeenskap raak te sien en op te los.
Dit word gedoen deur jaarlikse projekte waardeur die VLVK kan uitreik na individue, groepe en die gemeenskap.
Die projek vir hierdie jaar is: Bejaardes maak saak
Die nuwe tema vir Augustus 2024 – Augustus 2025 is: Kleur jou lewe
Hoe word ek ‘n lid van die VLVK?
Klik hierJongste Nuus
Pitkos vir Oudtshoorn
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Mariëtte...
Lees meer...Aberdeen VLV Gee Om Vir Aalwynhof
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea...
Lees meer...Wikkel met Warm Werkwinkels: ‘n Fotobeeld
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Junie 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche
Lees meer...SWD GENIET DRIE GESELLIGE KUIER-OGGENDE
Sirkel SWD Junie 2025 Beriggewer, Lydie Terblanche SWD-SIRKELBESTUUR GENIET DRIE...
Lees meer...UITDAGINGS VAN PLEEGSORG
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPENBARE SAKE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN...
Lees meer...“Vat terug jou kroon”
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Leefstyl en VLVK projek: Bejaardes...
Lees meer...Suider Paarl leer skryf ‘n koue oggend warm!
Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper:...
Lees meer...Bejaardes maak saak
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Byeenkoms gereël: Petro...
Lees meer...