Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Van tuin tot tafel, van hart tot gemeenskap

Aberdeen VLV : 2026 – Van tuin tot tafel, van hart tot gemeenskap Sirkel:             Middelland Tak:                 Aberdeen Portefeulje:    Potpourri Saamroeper: Elize Steynberg – Gesondheid                         Carina Esterhuizen – Kunste en Handvlyt                         Annelie Lategan – Openbare Sake                         Alicia van Heerden – Opvoeding en Kultuur                         Lize de Jager – Leefstyl                         Sari van der […]

6 MILJOEN BREISTEKE VIR LIEFDADIGHEID

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Portefeulje: LEEFSTYL Sameroeper: ERIKA LINDE Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum van vergadering: 28 JANUARIE 2026 VLV VRYBURG BREI 6 MILJOEN BREISTEKE VIR LIEFDADIGHEID Wat kan ons doen? Hoe kan ons help? Vryburg VLV kan brei, hekel en daarom het ons die nood in die gemeenskap gesien om mussies te brei vir […]

Hoe rooier, hoe mooier

Klein-Brakrivier, Sirkel SWD Opvoeding & Kultuur, Saamroeper Ansie Venter Media-koordineerder Lydie Terblanche Beriggewer Ina Louw Fotograwe Ria van Straaten, Murna Lotriet, Ina Louw 27 Januarie 2026

HARTENBOS TERUG SKOOL TOE

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Petro Coetzer Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 27 Januarie 2026 VLV HARTENBOS GAAN TERUG SKOOL TOE Op 27 Januarie 2026 het VLV Hartenbos die nuwejaar afgeskop deur ‘n groot verandering te ondergaan. Die dag se byeenkoms het ‘n skooldag geword, met sommge lede die onderwysers, terwyl […]

2026: Tuin tot Tafel

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Portefeulje: Algemeen (Al die saamroepers) Beriggewer: Annette Gilham Datum van Vergadering: 21 Januarie 2026 Op ‘n snikhete Woensdagmiddag 21 Januarie 2026, het Leipoldtville VLV se program afgeskop. Dit was ‘n algemene vergadering waar bydraes gedoen is deur die verskillende portefeulje saamroepers. Onder andere het Hazel Booysen (Gesondheid) gepraat oor die belangrikheid […]

Bobotie, melktert, hertzoggies en biltong

Sirkel: WESKUS Tak: GRAAFWATER Portefeulje: OPVOEDING & KULTUUR Saamroeper: MARINA VISSER Beriggewer: MARINA VISSER Datum van vergadering: 20 JANUARIE 2026 Graafwater VLV begin 2026 met ‘n “Opvoeding en  Kultuur” vergadering op Dinsdag, 20 Januarie. Lede ontvang jaar-kentekens: Maritha de Klerk (40 jr), Mariette van de Weide (5 jr), Martie du Plessis (5 jr), Magda Kotze […]

SWD – ONS KRAG LÊ IN SPANWERK

SWD MEDIA KOÖRDINEERDER:          LYDIE TERBLANCHE 8 JANUARIE 2025 Van Klein-Brakrivier en ook Hartenbos-taklede, was in werklike gevaar tydens die verwoestende brande in en om Aalwynhof. Dis een ding om veilig in jou huis die nuus te ontvang, maar ‘n ander om dit te kry van jou mense, te midde die gevaar. Om die angs in […]

SPANWERK MAAK DROME WAAR

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum: 05 JANUARIE 2026 SPANWERK MAAK DROME WAAR Einde 2025 word Vryburg VLV se hartsnare geroer deur Jannie Roux Kinderhuis in Barkly-Wes. Spanwerk beteken dat party lede geld het en ander tyd. Ons span beide in en so kry ons wol, stukke leer, inkleurprente en materiaal. Die […]

TREES OF THE YEAR

Circle:  South Western Disricts Branch:  STILL BAY Portfolio:  Landbou Convenor:  Ronell van Zyl Reporter:  Carol Scott Each each year 2 trees are named the Trees of Year.  One being rare and the other being more well known. The Rare Tree is the Tambotie Tree – Scientific name is Spirostachys Africana. The more common tree is […]