KLEIN-BRAKRIVIER LEER WEEF

KLEIN-BRAKRIVIER SWD 1 JULIE 2026 BERIGGEWER RETHA NAGEL MEDIA SAMESTELLER LYDIE TERBLANCHE
Vroeë Kersfees vir Kleinbrakkies

Klein-Brakrivier SWD 30 Junie Berigskrywer Dawn Greyling Media Samesteller Lydie Terblanche
BLANCO IS BESIGE BYE

BlancoSWDJunie 2026Berigskrywer, Marietjie SchaafMedia Samesteller, Lydie Terblanche
‘n Tuin tot Tafel onthaal

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Sandra Nolte Beriggewer: Alida Strydom Datum: 21 Junie 2026 VLV Voëlvlei kuier rondom ‘n Tuin tot Tafel onthaal Op Dinsdag 23 Junie 2026 het die dames van VLV Voëlvlei in Vleesbaai vergader. Die byeenkoms was gelei deur die Leefstyl saamroeper, Sandra Nolte, wat almal verwelkom het by die […]
Gesonde vel en brein

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid SAAMROEPER: Maretta Theron BERIGGEWER: Theresa Troskie DATUM: 17 Junie 2026 Riana van Heerden is ’n baie bekwame skoonheidsdeskundige, haarkapster en grimeerkundige in Murraysburg-distrik. Aan die hand van ’n blitsflitsaanbieding, lewer sy ’n uiters interessante praatjie oor “Hoe om jou vel gesond te hou”. Sy behandel die samestelling van die […]
Suider Paarl leer meer van leer

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Naaldwerk Saamroeper: Jenny Ruthven Beriggewer: Gonny du Plessis Datum van Vergadering: 17 Junie 2026 Die tema van die oggend was, “jy is spesiaal”. Lede van die Suider Paarl-tak het op ‘n regte wintersdag die koue trotseer om meer te leer oor die verwerking van leer in bruikbare leerprodukte. Me […]
EET-JOU-GROENTEDAG

Klein-Brakrivier SWD MEDIA SAMESTELLER, LYDIE TERBLANCHE TEKS BYDRAE, INA LOUW 15 JUNIE 2026 INTERNASIONALE EET-JOU-GROENTEDAG
Kaligrafie is sielsverrykend!

Sirkel Paarl VLV Malmesbury 15 Junie 2026 Beriggewer: Susan Stoffberg Studierigting: Kunste en Handvlyt Die kunste-en hanvdvlyt-afdeling van Malmesbury VLV was bevoorreg om Yolande Bezuidenhoudt, woonagtig op Yzerfontein, as gasspreker te verwelkom. Yolanda het haar kennis en jarelange ondervinding en beoefening van ‘n eeu-oue sierskrifvorm, kaligrafie, met ons lede te kom deel. Sy is bedrewe […]
WêRELD-BREI-IN-DIE-OPENBAAR-DAG

KLEIN-BRAKRIVIER SWD WêRELD-BREI-IN-DIE-OPENBAAR-DAG MEDIA SAMESTELLER, LYDIE TERBLANCHE 13 JUNIE 2026
Van Dankbaarheid tot Skraapkuns

Aberdeen VLV: Van Dankbaarheid tot Skraapkuns – ’n Inspirerende Oggend Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Kuns & Handvlyt Saamroeper: Annalie Lategan (Openbare Sake) Carina Esterhuizen (Kuns & Handvlyt) Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 10 Junie 2026 VLV Aberdeen-tak het op 10 Junie 2026 by Checkmate Coffee Shop in Aberdeen vergader vir ’n […]