BLY WEG VAN PAKKIES EN BLIKKIES

Sirkel: OverbergTak: BredasdorpPortefeulje: Leefstyl Vergadering Saamroeper: JoAnne de KockBeriggewer: Letty-Ann Möller Datum van vergadering: 3 Maart 2026 Gasspreker, Madelie Daneel (née Prins). BREDASDORP, BLY WEG VAN PAKKIES EN BLIKKIES EN BOKSIES Eet produkte uit die tuin! Eet produkte van diere. Eet organies en leef gesond. Kraak jy as jy trappe klim? Eet genoeg vette en […]
‘n Venster op Gansbaai

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Anna-Marie de Wet Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 3 Maart 2026 DIE STORIE VAN DIE BLOU WILGER-PATROON ( BLUE WILLOW PATTERN) In die gees van hierdie legendariese storie kry ons ook ‘n kykie deur ‘n Venster na die groter-Gansbaai. Lees gerus […]
MINISTER MEYER BESOEK MIDDELLAND

BESOEK VAN MINISTER IVAN MEYER AAN SIRKEL MIDDELLAND Sirkel: Middelland Portefeulje: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Joey Fourie Datum: 27 Februarie 2026 Op Vrydag 27 Februarie het van die lede van Sirkel Middelland die voorreg gehad om saam met Dr. Ivan Meyer, Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme in die Wes-Kaap, te kuier. Mev. Hannelie Low, […]
JOLIGE BEWEGINGS MET TEKKIES

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Potpouri, Leefstyl en Gesondheid Saamroeper: Ida van Tonder en Emsie Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 24 Februarie 2026 JOLIGE BEWEGINGS MET TEKKIES Sekerlik is daar min takke wie se lede nie hoofsaaklik uit senior burgers bestaan nie. Saam met die senior burgerskap kom allerhande uitdagings na vore wat die […]
Pikkewyne, pikkewyne, pikkewyne…

Klein-Brakrivier Sirkel SWD 24/02/2026 Media beriggewer: Lydie Terblanche
Vaandel vol betekenis

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Henrietta Roux Beriggewer: Jo-Ann Claassen Datum van vergadering: 19 Februarie 2026 ’n Vaandel vol betekenis vir VLV Vredenburg VLV Vredenburg onthul ’n nuwe vaandel wat die gees, waardes en verbondenheid van die tak simboliseer. Die Vroue-Landbouvereniging (VLV) Vredenburg het tydens hul onlangse takvergadering ’n besondere oomblik […]
Aberdeen: Bederf, Skoonheid en Inspirasie

Aberdeen VLV : ’n Dag van Bederf, Skoonheid en Praktiese Inspirasie Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Elize Steynberg Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 18 Februarie 2026 Aberdeen VLV het op 18 Februarie 2026 ‘n heerlike en gesellige byeenkoms by The Coldstream Restaurant in Graaff-Reinet gehad. Die atmosfeer was warm en gesellig, en lede is […]
SPANWERK MET FRANSE FLAIR

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Ronel Laubcher Beriggewer: Alida Strydom Datum: 17 Februarie 2026 VLV VOЁLVLEI KUIER MET FRANSE FLAIR Die dames van die Voёlvlei-tak het gedurende Februarie in Gouritsmond vergader. Die byeenkoms was gelei deur Ronel Laubsher, verantwoordelik vir Opvoeding en Kultuur met die tema, Franse Flair. Die spreker was […]
DIERE FISIOTERAPIE

Sirkel Tygerberg Tak Goodwood Portefeulje Landbou Saamroeper Karin Marais Beriggewer Shirley Brand Datum 17 Februarie 2026 Tarryn Pestana (gekwalifiseerde Veeartskundige Fisioterapeut) het ons kom toespreek oor die onderwerp van haar beroep en ons eie huisdiere. *Die beroep spesialiseer in die voorkoming van beserings, herstel na chirurgie, onderhoud van langtermyn probleme, trauma […]
KLEIN-BRAKRIVIER REEDS VOLSTROOM…

Klein-Brakrivier Sirkel SWD Jan / Feb 2026 Beriggewer, Lydie Terblanche