Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Fossiele? Kan nie wees nie!

Fossiele by die VLV tak van St Helenabaai! Kan nie wees nie! Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Opvoeding Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Mariette Ackerman Datum: 12 Mei 2026 Uitnodiging Wat is nou lekkerder as om te leer oor dinge wat baie ouer as jy is? Dit is presies wat ons vandag doen! Wat ‘n […]

Internasionale Brandweerdag

Tak: BlancoSirkel: SWDDATUM: 6 Mei 2026Beriggewing: Marietjie Schaaf Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche Terwyl ons in huise warm en veilig is , is die brandweer spanne besig om in die uiterste storm en reënweer menselewens te red. Ons Blanco-vroue betuig opregte dank en waardering aan die Brandweer van George vir hul toegewyde optredes tydens die hewige […]

UNIEKE GEOLOGIE EN BIODIVERSITEIT

Sirkel:               PAARL Tak:                  SLOT VAN DIE PAARL Portefeulje:       OPVOEDING & KULTUUR Beriggewer:      ALETTA KEYSER Datum:             5 MEI 2026 UNIEKE GEOLOGIE EN BIODIVERSITEIT VAN SLOT VAN DIE PAARL SE OMGEWING Ons gasspreker was dr. Kas Hamman, ekoloog en voor sy aftrede, hoof-uitvoerendebeampte by Cape Nature. Aan die hand van “tyd in perspektief” stel […]

Raak ontslae van afval

Drakenstein raak ontslae van afval Tak: Paarl Aand Sirkel: Paarl Datum: 30 April Beriggewer: Una Engelbrecht Lennie Henderson, Koos Fourie, Hetta v.d. Merwe (saamroeper), Danele Ferreira, Karen Barnard (sirkelpresident)

Helderberg is 40 jaar jonk

Sirkel:              Tygerberg Tak:                 Helderberg Beriggewer:     Elsa Hanekom Datum:            29 April 2026 VLV Helderberg is 40 jaar jonk In die middel tagtigs was VLV Strand ‘n groot tak met heelwat jonger lede. Baie van hierdie jonger lede het voorskoolse kinders gehad en wou die kinders saambring na die vergaderings en in die proses is besluit dat […]

Stap vir ’n wêreldwye doel

Sirkel: Weskus Tak: Vredenburg Portefeulje: WBPV Woman Walk the World Voorsitter: Jacoba van der Merwe Beriggewer: Jo-Ann Claassen Datum van vergadering: 29 April 2026 VLV Vredenburg stap saam vir ’n wêreldwye doel Op ’n pragtige sonskyndag het die dames van VLV-Vredenburg hul stapskoene aangetrek en koers gekies na Jacobsbaai om deel te neem aan die […]

Stap by Val de Vie

Tak: Paarl Aand Sirkel: Paarl Datum: April 2026 Beriggewer: Una Engelbrecht Vyf lede van Paarl Aand het op ‘n fris herfsoggend by Val de Vie-landgoed gaan stap onder leiding van Jenny Moore. Women Walk the World Jenny Moore, Martell Swart, Una Engelbrecht, Lennie Henderson, Petro Boshoff Val de Vie Val de Vie

LID WORD 90

Sirkel:               PAARL Tak:                 SLOT VAN DIE PAARL Beriggewer:      ALETTA KEYSER Datum:             23 APRIL 2026          LID VIER 90STE VERJAARDAG Lenie Relihan het gedurende 1967 by die VLV aangesluit – by Slot van die Paarl-tak waar sy in 2022 haar 55 jaarkenteken verwerf het. Teen die einde van 2025 het sy besluit om […]

Tuin tot Tafel

Tak: BlancoSirkel: SWDDatum: Maart & April 2026Projek: Tuin tot TafelBeriggewing: Marietjie Schaaf Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche

VUUR en VLAM

Sirkel                         Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Openbare Sake Saamroeper             Marianne Oosthuizen Beriggewer              Shirley Brand Datum                        21 April 2026 Ons spreker was Pamela Zotwa van Ottery se Brandweerstasie. Wat ‘n passievolle spreker met baie vrae vanaf die gehoor! Daar is 32 Brandweerstasies in die Wes-Kaap en Goodwood is die hoofkantoor. Daar is […]