Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Aberdeen: Bederf, Skoonheid en Inspirasie

Aberdeen VLV : ’n Dag van Bederf, Skoonheid en Praktiese Inspirasie Sirkel:             Middelland Tak:                 Aberdeen Portefeulje:    Gesondheid Saamroeper: Elize Steynberg Beriggewer:  Karin Pienaar Datum:           18 Februarie 2026 Aberdeen VLV het op 18 Februarie 2026 ‘n heerlike en gesellige byeenkoms by The Coldstream Restaurant in Graaff-Reinet gehad. Die atmosfeer was warm en gesellig, en lede is […]

SPANWERK MET FRANSE FLAIR

Sirkel:              SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:   Opvoeding en Kultuur Saamroeper:           Ronel Laubcher Beriggewer: Alida Strydom Datum:          17 Februarie 2026 VLV VOЁLVLEI KUIER MET FRANSE FLAIR Die dames van die Voёlvlei-tak het gedurende Februarie in Gouritsmond vergader. Die byeenkoms was gelei deur Ronel Laubsher, verantwoordelik vir Opvoeding en Kultuur met die tema, Franse Flair. Die spreker was […]

DIERE FISIOTERAPIE

Sirkel                          Tygerberg Tak                             Goodwood Portefeulje                Landbou Saamroeper            Karin Marais Beriggewer              Shirley Brand Datum                       17 Februarie 2026 Tarryn Pestana (gekwalifiseerde Veeartskundige Fisioterapeut) het ons kom toespreek oor die onderwerp van haar beroep en ons eie huisdiere. *Die beroep spesialiseer in die voorkoming van beserings, herstel na chirurgie, onderhoud van langtermyn probleme, trauma […]

Die hele volstruis

Sirkel: Weskus Tak: Leipoldtville Datum van vergadering: 11 Februarie 2026 Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Annette Gilham Leipoldtville VLV het op 11 Februarie 2026, as deel van die Leefstyl portefeulje onder leiding van Cecile van Zyl, ‘n uitstappie gehad na Ostriland buite Citrusdal. Ostriland is ‘n volstruis verwerkingsaanleg wat die hele volstruis verwerk. Vleis, vere, velle. Hulle […]

Sterk deur trauma

SIRKEL:                     Noord-Karoo TAK:                           Murraysburg PORTEFEULJE:      Voorsittersvergadering SAAMROEPER: Voorsitter: Renée Swanepoel BERIGGEWER:       Theresa Troskie DATUM:                     11 Februarie 2026 Ons voorsitter, Renée Swanepoel, stel vir Flippie Conradie aan die woord. Flippie het ’n “bytplekke/jeukplekkie” op sy knie gekry, binne dae kon hy nie loop nie en is sy been geamputeer. Hy moes ook gou weer ’n tweede […]

So dans-dans raak ons stylvol

So dans-dans raak ons stylvol hier in ST Helenabaai Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 10 Februarie 2026 ‘n Valentyn vir elke dame! So dans-dans raak ons stylvol hier in ST Helenabaai Daar skop 2026 af, met ‘n heerlike kuier! Sommer met die intrapslag begroet vier seisoen-tafels […]

Porterville in rooi getooi

Sirkel: Weskus Tak: Porterville  Portefeulje: Porterville Bestuur Saamroeper: Marie Grobbelaar  Beriggewer: Elsa Jordaan Datum van vergadering: 5 Februarie 2026 VLV Porterville se dames in rooi getooi vir ons Februarie vergadering. Ray Wilton en Marianne Spanenberg.  Ons oudste lid tannie Ena Cruywagen, Ria du Bois en Joey Koen.  

Switserland

Sirkel: SWD Tak: Diepkloof Portefeulje: Opvoeding en kultuur Sameroeper: Rachelle Robertson Beriggewer: Anita Fourie Datum: Woensdag 4 Februarie 2026 Renèe Bosshard spreek lede toe oor haar lewe in Switserland. Tydens haar studies ontmoet sy ‘n Switser. Hulle raak verlief en trou. Sy verruil Suid-Afrika vir Switserland. Haar kinders se moedertaal is Afrikaans, alhoewel hulle dit […]