Tak: Blanco
Sirkel: SWD
DATUM: 6 Mei 2026
Beriggewing: Marietjie Schaaf
Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche

Terwyl ons in huise warm en veilig is , is die brandweer spanne besig om in die uiterste storm en reënweer menselewens te red.
Ons Blanco-vroue betuig opregte dank en waardering aan die Brandweer van George vir hul toegewyde optredes tydens die hewige storms en vloedwaters.