NOSTALGIES BY SOETMELKSVLEI!

Sirkel: PAARL Tak: SLOT VAN DIE PAARL Portefeulje: LEEFSTYL – TUISTESKEPPING Beriggewer: ALETTA KEYSER Datum: 2 JUNIE 2026 KOM KUIER SAAM MET SLOT VAN DIE PAARL BY SOETMELKSVLEI! Plaaslewe in die laat 19de eeu het van die mense vereis om vindingryk te wees, want hul het self-voorsienend geleef. Soetmelksvlei eer die erfenis […]
Klets, Koffie & Koeke

Klets, Koffie & Koeke by Worcester Aandtak Sirkel: Worcester Tak: Worcester Aandtak Portefeulje: Leefstyl Voorsitter: Linda Coetzee Saamroeper: Romanda Viljoen Beriggewer & Fotograaf: Barbara Cooper Datum van vergadering: 2 Junie 2026 PJ Lombard, ‘n professionele sjef en bakker het sy kookkuns (culinary arts) met ons kom deel. Hy het vir ons ’n les aangebied hoe […]
Internasionale Kaalvoetdag

Klein-BrakrivierSWD1 Junie 2026Media Samesteller: Lydie Terblanche
Genuine Connection-uitstappie

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Datum: 28 Mei 2026 Saamroeper: Martell Swart Beriggewer: Una Engelbrecht Genuine Connection gee werk vir baie in die Paarl Janette Hilton-Gericke van Genuine Connection het kom praat oor haar familiebesigheid van 31 j. wat klere ontwerp en vervaardig vir meesal groot handelsname, wat dit dan weer na verkooppunte versprei. Sy […]
INTERTAK VAN TUIN TOT TAFEL

SIRKEL PAARL STAP SAAM VAN TUIN TOT TAFEL Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Gesondheid en Inter Tak Saamroeper: Erna de Waal Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 26 Mei 2026 Op ‘n pragtige, koel wintersoggend breek die groot dag aan: Die Intertak-byeenkoms van Sirkel Paarl! Reeds vroegoggend het die rangskikkers van die Groenterangskikkingskompetisie begin […]
Van tuin tot tafel op Karri Grove

Aberdeen VLV: Van tuin tot tafel op Karri Grove Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Sari van der Merwe Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 20 Mei 2026 Die Aberdeen VLV-tak het op 20 Mei 2026 ’n besonder gesellige en leersame vergadering op Karri Grove, die plaas van Joe en Marika Kroon, gehou. Ná […]
Geamputeerde na Kilimanjaro

Sirkel Paarl VLV Malmesbury 20 Mei 2026 Beriggewer: Susan Stoffberg Studierigting: Opvoeding Van Geamputeerde na Kilimanjaro Ons hoofspreker was Sakkie Rust van Morreesburg. Hy moes na ‘n skietongeluk sy linkerbeen laat amputeer bo die knie. Hy het met ons die realiteit gedeel van wat dit behels om daagliks te leef in afhanklikheid van ‘n prostese. […]
Opvoeding as ‘n spanpoging

Opvoeding as ‘n spanpoging: Huis, Skool & Gemeenskap Sirkel Tygerberg Tak Goodwood Portefeulje Opvoeding Saamroeper Anita Vermeulen Beriggewer Shirley Brand Datum 19 Mei 2026 Dr Marietha Terblanche (PhD Skoolbestuur) het ons kom toespreek oor haar rol in die Onderwys sowel as die rol van ouers, grootouers en die gemeenskap in […]
Bye, Kompos, Gesonde kos

Bredasdorp – Bye, Kompos, Gesonde kos en Marktafels Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Portefeulje: Landbou-en Tuinbou Saamroeper: Hannelie Raath Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum van vergadering: 13 Mei 2026 Inleidend tot die Landbou-en Tuinbouvergadering gehou op 13 Mei 2026 het Ora Laubscher die gehoor verras met ‘n agtergrondstorie oor die sendingkerkie wat later jare omskep is in […]
Klein-Brak kul die koue

Klein-Brakrivier SWD 12 Mei 2026 Web koördineerder Lydie Terblanche Berigskrywer Ina Louw Hierdie jaar het met ‘n knal weggespring. Nou reeds koud met winter op die voorstoep, bly die tak besig om ysbere weg te hou. Die plaaslike SAPD het ons genader vir hulp in meer as een opsig en ons het dadelik ingespring […]