Tak: Blanco
Sirkel: SWD
Datum: Maart & April 2026
Projek: Tuin tot Tafel
Beriggewing: Marietjie Schaaf
Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche
- Blanco gebruik groente en vrugte in hulle tafelrangskikkings, wat agterna aan behoeftiges geskenk word.
- By die Huis vir Haweloses word ‘n klein lappie grond voorberei vir ‘n groente- en kruietuin. Die inwoners word geleer om saad te plant, eie groente te kweek en vars groente uit die grond te verwerk in iets te ete.



