Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

GANSBAAI HOU STERRE-PIEKNIEK

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeuljes: Landbou en Tuinbou, Openbare Sake, Opvoeding en Kultuur, Gesondheid, Leefstyl, Kunste en Handvlyt (UITSTAPPIE) Saamroepers: Mariana Vlok, Louisa de Wet, Lanita Marais, Leonie Botha, Marianna Mostert en Ronel de Villiers Beriggewer: Marianna Mostert & Marinda van der Walt Datum: 1 April 2025   GANSBAAI VLV HOU STERRE-PIEKNIEK Aan die voet van die geskiedkundige Danger Point vuurtoring, het […]

Paarl Aand speel met klei

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 27 Maart 2025 Paarl Aand speel met klei   Paarlse keramiekkunstenaar en skilder, Willeen van Rhyn, het lede van Paarl Aand-tak by haar ateljee in Vrykyk, Ateljee Van Rhyn, ontvang en gewys hoe om ‘n potjie/bakkie van klei met die slab-metode sowel […]

Veiligheid begin by jou -“Raak betrokke by jou gemeenskap”

Sirkel: Kimberley Tak: Douglas Portefeulje: Openbare Sake en Veiligheid Beriggewer: Rina Hansen Datum: 26 Maart 2025 Op 26 Maart 2025 het Mnr Roelf Jordaan en Jaco Schoonraadt met ons kom gesels oor Selfverdediging en Vuurwapenhantering. Selfverdediging is die vermoë om jouself teen gevaar te beskerm. Dit verhoog nie net jou veiligheid nie, maar ook jou […]

Kleinbrakkies ontbeen hoender

Tak: Klein Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Dawn Greyling Fotograwe: Ria van Straaten, Elsabé Richards, Retha Nagel & Leola Esterhuizen Webwerf Koördineerder Datum: 25 Maart 2025 Myrna Jacobs – “Bemeester Hoender-ontbening” Klein Brakrivier se Leefstyl byeenkoms word gelei deur Dawn Greyling en haar span gasvroue. Die kleur van die dag is geel en die saal is […]

139/68 mm Hg en 5.6 mmo/L (Normale Vlakke)

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Charlotte Huysamer Beriggewer: Shirley Brand Datum: 25 Maart 2025   139/68 mm Hg en 5.6 mmo/L (Normale Vlakke)   Die titel behoort jou belangstelling te prikkel!   Dr MH Adam, ‘n algemene praktisyn van Goodwood, het ons kom toespreek oor hoë bloeddruk, diabetes (suikersiekte) en ons lewer.   Maar eers […]

LOODGLAS BETOWER HARTENBOS

Sirkel: SWD   Tak: Hartenbos   Studierigting: Potpouri, Kunste en Handvlyt, Projek: “Bejaardes maak saak”   Saamroeper: Annemie Erasmus, Bestuur van die tak   Beriggewer: Wilma van Staden   Datum van geleentheid: 25 Maart 2025   LOODGLAS BETOWER VLV HARTENBOS BYEENKOMS   Op die heerlike hersdag van 25 Maart 2025 het Charlotte Jonker die lede […]

Vroeë Opsporing Vir Almal

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 20 Maart 2025 Vroeë Opsporing Vir Almal   Die beste geskenk wat jy vir jou geliefdes kan gee, is jou gesondheid-Joyce Meyer Toeval of bestem? Na ‘n paar skuiwe in die jaarprogram agv die Paasnaweek is Gesondheid se aanbieding met ‘n maand vervroeg. Maar soos alles in die […]

Ystervroue van Hermanus

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 19 Maart 2025 Ystervroue van Hermanus   Die afgelope week was dit Konferensie. Aan almal wat deelgeneem het, baie dankie en baie geluk. Om n plek te kry is nie alles nie, die feit dat ons iets nuut geleer het, is die belangrikste.   Ons lede het […]

Aberdeen Klik, Skep en Koester…

Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Maart 2025   Aberdeen Klik, Skep en Koester…   Kunste en Handvlyt is aan die beurt met Aberdeen se Maart vergadering.   Lea van der Vyver verwelkom almal, spesiaal vir nuwe lid Alicia van Heerden, wat ook die spreker van die dag is, en 3 gaste […]

Bredasdorp bied Konferensie aan

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Ora Laubscher Datum: 19 Maart 2025   Bredasdorp bied Konferensie aan   91e VLV Sirkel Overberg konferensie wat op Woensdag 19 Maart 2025 deur die lede van die Bredasdorp tak aangebied is   Die aanleer en beoefening van allerlei skeppende handvaardighede was van meet af aan ‘n belangrike fasset van VLV […]