Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Ledevergadering, gereël deur bestuur Datum: 18 Maart 2025 Beriggewer: Una Engelbrecht Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie saamgesnoer Vir Paarl Aandtak se eerste Ledevergadering, gereël deur die bestuur, het lede aangesit in die ouwêreldse atmosfeer van Mynhardt’s Cathedral Cellar Kitchen in die Katedraalsaal van die KWV in die Paarl. Omring deur […]

Vredevolle en stylvolle lewe

SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP DATUM: 18 MAART 2025 PORTEFEULJE: LEEFSTYL SAAMROEPER: EMSIE STANDER BERIGGEWER: ORA SCHROEDER   Vredevolle en stylvolle lewe Petro Venter van Annique in Jeffreysbaai het ‘n insiggewende praatjie oor ‘n vredevolle leefstyl gelewer. ‘n Gesonde leefstyl is nie net belangrik as jy ‘n baba of bejaarde is nie, maar in elke stadium […]

ALMAL KÁN TEKEN!

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Maart 2025 VOËLVLEI SE LEDE LEER MEER VAN DIE TERAPEUTIESE WAARDE VAN KUNS – EN DAT ALMAL KÁN TEKEN! Met hulle vergadering op 18 Maart 2025 in die Gemeenskapsaal op Gouritsmond, het die Voëlvlei-tak van die VLV dit weer eens reggekry om die lede en besoekers te laat skater van […]

NOK HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM

Sirkelpresident = Irma Davel SIRKEL NOK Verslaggewer = Antoinette van Pletzen Tema = Kleur jou Lewe / Colour your Life Fotograaf = Sarah Britz van Sterkstroom Datum = 15 Maart 2025 VLV NOORDOOS-KAAP HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM   NOK se 93ste Konferensie was soos altyd, ‘n fees! Sterkstroom het behoorlik uitgehang, en almal teenwoordig het hul […]

NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NEC

NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NORTH EASTERN CAPE At the 93rd Conference of the CWAA of NE Cape, held on 15 March 2025 in Sterkstroom, a new Circle President was welcomed to take over from Dr Irma Davel. Adele Richardson is a farmer’s wife from Sterkstroom, but also a business woman to be reckoned with. Adele Richardson: Email: adele@saaac.co.za&nbsp […]

‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE

Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Sirkel Konferensie Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 13 Maart 2025 ‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE Vroegoggend, Donderdag 13 Maart 2025, vertrek agt VLV Vrolike Vroutjies van Strand-tak Paarl toe vir die Konferensie aangebied deur Klein Drakenstein. Die passasiers is Mariaan Herbert, Audrey du Toit, Aletta Esterhuise, Marinda Pienaar, Adriana […]

  De La Haye’s rainbow

Circle:  Tygerberg Branch:  De la Haye Portfolio: Public Affairs Convener: Sonja van Kaam Reporter:  Elizabeth Joseph Date of Meeting:  13 March 2025   De La Haye’s rainbow   De la Haye – Life is like a rainbow, you need both the sun and the rain for the colors to emerge.   We started the evening of […]

Kleurvolle Konferensie

Sirkel: Paarl   Tak: Slot van die Paarl   Portefeulje: Sirkelkonferensie   Beriggewer: Annalise Loubser   Datum: 13 Maart 2025 Kleurvolle Konferensie   Taklede by die Konferensie – agter vlnr Aletta Keyser, Marietjie Lombard, Maretha Carpenter, Annétjie Jacobs. Voor vlnr Marileine Burger, Sannelize Schreuder, Annalise Loubser, Elsa Carstens en Elmarie van der Merwe   Die hoofspreker, Amanda Swanepoel, het […]

SIRKEL PAARL LEEF IN VOLKLEUR!

SIRKEL: Paarl PORTEFEULJE: Konferensie 2025 BERIGGEWER: Karen Barnard DATUM: 13 Maart 2025 SIRKEL PAARL LEEF IN VOLKLEUR! Sirkel Paarl se jaarlikse Konferensie is op 13 Maart 2025 by Agter Paarl Gemeente gehou. Die saal en kerk het die tema mooi uitgebeeld. Die dag is ingekleur deur kleurvolle kompetisie artikels, lekker saamkuier en goeie sprekers. Heerlike kos, kleurvolle tafels met lede […]

Pas die skoen?

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Nina Strydom Datum: 13 Maart 2025 In Stellenbosch het die dames van ons tak op 13 Maart baie skoene gevind wat pas! Ons het besoek afgelê by Esthé Leather Shoes – ‘n skoenfabriekswinkel in die industriële gebied van Stellenbosch. Die dames is geneem op ‘n begeleide toer deur […]