Ystervroue van Hermanus

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Beriggewer: Mariëtte Steyn Datum: 19 Maart 2025 Ystervroue van Hermanus Die afgelope week was dit Konferensie. Aan almal wat deelgeneem het, baie dankie en baie geluk. Om n plek te kry is nie alles nie, die feit dat ons iets nuut geleer het, is die belangrikste. Ons lede het […]
Aberdeen Klik, Skep en Koester…

Tak: Aberdeen Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Maart 2025 Aberdeen Klik, Skep en Koester… Kunste en Handvlyt is aan die beurt met Aberdeen se Maart vergadering. Lea van der Vyver verwelkom almal, spesiaal vir nuwe lid Alicia van Heerden, wat ook die spreker van die dag is, en 3 gaste […]
Bredasdorp bied Konferensie aan

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Ora Laubscher Datum: 19 Maart 2025 Bredasdorp bied Konferensie aan 91e VLV Sirkel Overberg konferensie wat op Woensdag 19 Maart 2025 deur die lede van die Bredasdorp tak aangebied is Die aanleer en beoefening van allerlei skeppende handvaardighede was van meet af aan ‘n belangrike fasset van VLV […]
Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Ledevergadering, gereël deur bestuur Datum: 18 Maart 2025 Beriggewer: Una Engelbrecht Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie saamgesnoer Vir Paarl Aandtak se eerste Ledevergadering, gereël deur die bestuur, het lede aangesit in die ouwêreldse atmosfeer van Mynhardt’s Cathedral Cellar Kitchen in die Katedraalsaal van die KWV in die Paarl. Omring deur […]
Vredevolle en stylvolle lewe

SIRKEL: SUID-OOSKUS TAK: HUMANSDORP DATUM: 18 MAART 2025 PORTEFEULJE: LEEFSTYL SAAMROEPER: EMSIE STANDER BERIGGEWER: ORA SCHROEDER Vredevolle en stylvolle lewe Petro Venter van Annique in Jeffreysbaai het ‘n insiggewende praatjie oor ‘n vredevolle leefstyl gelewer. ‘n Gesonde leefstyl is nie net belangrik as jy ‘n baba of bejaarde is nie, maar in elke stadium […]
ALMAL KÁN TEKEN!
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Maart 2025 VOËLVLEI SE LEDE LEER MEER VAN DIE TERAPEUTIESE WAARDE VAN KUNS – EN DAT ALMAL KÁN TEKEN! Met hulle vergadering op 18 Maart 2025 in die Gemeenskapsaal op Gouritsmond, het die Voëlvlei-tak van die VLV dit weer eens reggekry om die lede en besoekers te laat skater van […]
NOK HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM
Sirkelpresident = Irma Davel SIRKEL NOK Verslaggewer = Antoinette van Pletzen Tema = Kleur jou Lewe / Colour your Life Fotograaf = Sarah Britz van Sterkstroom Datum = 15 Maart 2025 VLV NOORDOOS-KAAP HOU KONFERENSIE TE STERKSTROOM NOK se 93ste Konferensie was soos altyd, ‘n fees! Sterkstroom het behoorlik uitgehang, en almal teenwoordig het hul […]
NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NEC
NEW CIRCLE PRESIDENT FOR NORTH EASTERN CAPE At the 93rd Conference of the CWAA of NE Cape, held on 15 March 2025 in Sterkstroom, a new Circle President was welcomed to take over from Dr Irma Davel. Adele Richardson is a farmer’s wife from Sterkstroom, but also a business woman to be reckoned with. Adele Richardson: Email: adele@saaac.co.za  […]
‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE
Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Sirkel Konferensie Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 13 Maart 2025 ‘N KLEURVOLLE KONFERENSIE Vroegoggend, Donderdag 13 Maart 2025, vertrek agt VLV Vrolike Vroutjies van Strand-tak Paarl toe vir die Konferensie aangebied deur Klein Drakenstein. Die passasiers is Mariaan Herbert, Audrey du Toit, Aletta Esterhuise, Marinda Pienaar, Adriana […]
De La Haye’s rainbow
Circle: Tygerberg Branch: De la Haye Portfolio: Public Affairs Convener: Sonja van Kaam Reporter: Elizabeth Joseph Date of Meeting: 13 March 2025 De La Haye’s rainbow De la Haye – Life is like a rainbow, you need both the sun and the rain for the colors to emerge. We started the evening of […]