Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Blanco vier Wêreld Byedag

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 9 Mei 2025 Portefeulje: Landbou – “Die wonderwêreld van die Heuningbye” Beriggewer: Marietjie Schaaf Saamroeper: Johanna Lamprecht Media koördineerder: L Terblanche Blanco het ‘n interessante besoek aan Bee Things in George gebring. Sterna Snyman van Bee Things het op Wêreld Byedag met ons gesels oor die uiters belangrike werk wat bye in […]

VRYBURG VLV KOESTER AFRIKAANS

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: KOESTER ONS TAAL BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN     DATUM: 7 MEI 2025   Vryburg VLV besef die belangrikheid van Moedertaalonderrig en het Haasbekkies, sentrum vir vroeë kinderontwikkeling besoek. Carien van Niekerk lees ‘n storie voor, leer die kinders rympies en almal sing saam. Elke kind ontvang ‘n mus met handskoene vir die winter […]

KANKERBOSSIE, KRUIEMIDDEL, GROEN WONDER UIT DIE NATUUR

Sirkel: Sirkel Overberg Tak:  Gansbaai Portefeulje: Landbou & Tuinbou Sameroeper: Mariana Vlok Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 6 Mei 2025 Fotograaf: Ammie Loots Groen is die kleur van die lewe, van die natuur. Groen dui op groei, vernuwing, gesondheid en omgewing. Dit was die kleur van Landbou en Tuinbou se middag van saamkuier. Die onderwerp naamlik die KANKERBOSSIE het so dieselfde taal […]

Goedheid uit die korf

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Tuin- en Landbou Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Mei 2025 Geel was die kleur van die dag Selfs die hare was geel Gasspreker by haar produkte Lorraine Zeeman van Mountain Bee in Worcester was ons baie interessante spreker wat na ‘n paar jaar in die kosbedryf, haar heil gevind het om velsorg- […]

Lekker, lekkerder, landbou!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Anne-Marie Burger – Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anne-Marie Burger Datum: 6 Mei 2025 Op 6 Mei 2025, het die dames van die VLV Bredasdorp tak byeen gekom op Jon Daames se plaas, 7 Uile, om meer as een ding te vier. Aangesien dit die ideale plek en geleentheid was het ons […]

PRETTIGE KUNS, HANDVLYT EN LEEFSTYL OGGENDE

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Potpouri, Kunste en Handvlyt, Leefstyl Saamroeper: Annemie Erasmus, Bestuur van die tak Beriggewer: Wilma van Staden Datums: 24 April en 29 April 2025 Met ‘n pragtige uitsig oor die see en ‘n groep dinamiese en kreatiewe VLV-lede bymekaar is die ideale geleentheid geskep vir ‘n onvergeetlike werkswinkel. Sestien lede van […]

Preventing is better than cure

Sirkel: Middelland Tak:  Graaff-Reinet Portefeulje: Gesondheid / Openbare sake Beriggewer: Anneke Wieneke Datum verg: 25 April 2025 Mr Pietie Voigt, the Environmental health practitioner, for a wide area, Rietbron, Graaff-Reinet, Steytlerville, Aberdeen, Somerset-East up to the Baviaans, spoke about his focus on ‘preventing is better than cure’, regarding human health, and a clinical environment. According to […]

HOBBY EXPO 

Branch: Still Bay Circle: South Western Districts Reporter: Carol Scott, ChairLady Date: 17 April 2025 Still Bay VLV was invited to exhibit at the Hobby Expo in the Community Hall. We took this opportunity to expose our organization to the public of Still Bay and visitors who were visiting our town at the time. Our table showcased our theme – Live […]

Kunsmatige Intelligensie: Vriend of Vyand?

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 17 April 2025 Tydens die onlangse VLV Alexandria-ledesameskoms het Marlene Basson, Sirkel Bemarker van VLV Middeland en Streeksorganiseerder van Solidariteit Helpende Hand ‘n baie insiggewende praatjie gelewer oor die ontwikkeling van Kunsmatige Intelligensie (KI) en die impak daarvan op ons daaglikse […]

Kultuurerfenis van die Boland

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 April 2025 Johan Malherbe, argitek van die Paarl, praat oor die voorkoms van plase in die Paarlse hoofdorp. Hy is passievol daaroor dat die kultuurerfenis van die Boland delikaat bewaar moet word. Tans is hy by die restourasie van die Hugenote-gedenkskool […]