Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

HOBBY EXPO 

Branch: Still Bay Circle: South Western Districts Reporter: Carol Scott, ChairLady Date: 17 April 2025 Still Bay VLV was invited to exhibit at the Hobby Expo in the Community Hall. We took this opportunity to expose our organization to the public of Still Bay and visitors who were visiting our town at the time. Our table showcased our theme – Live […]

Kunsmatige Intelligensie: Vriend of Vyand?

Sirkel: Middelland Tak: Alexandria Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Anlouise O’Connell Beriggewer: Erentia Hendriksz Datum: 17 April 2025 Tydens die onlangse VLV Alexandria-ledesameskoms het Marlene Basson, Sirkel Bemarker van VLV Middeland en Streeksorganiseerder van Solidariteit Helpende Hand ‘n baie insiggewende praatjie gelewer oor die ontwikkeling van Kunsmatige Intelligensie (KI) en die impak daarvan op ons daaglikse […]

Kultuurerfenis van die Boland

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 April 2025 Johan Malherbe, argitek van die Paarl, praat oor die voorkoms van plase in die Paarlse hoofdorp. Hy is passievol daaroor dat die kultuurerfenis van die Boland delikaat bewaar moet word. Tans is hy by die restourasie van die Hugenote-gedenkskool […]

Self-Liefde is Nie Selfsugtig Nie

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Leefstyl, Gesondheid en Opvoeding Saamroeper: Lize de Jager Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 16 April 2025 VLV Aberdeen het hierdie maand ‘n leefstylvergadering met ‘n “twist” gehou – met ‘n gedeelde strewe om vir ander om te gee, leer ons ook om onsself te koester. Lede en gaste word hartlik verwelkom deur Lea van der Vyver (Voorsitter). Ons […]

KALAHARI KARKOERE KRAAI KONING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: LANDBOU EN TUINBOU BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: EURIKA BYLEVELD     DATUM: 16 APRIL 2025   Vryburg VLV kry besoek van Ockie en Sarie Marais wat in die omgewing van Setlagoli met karkoere boer. Karkoere floreer in ‘n droë klimaat en produeer olie van hoë gehalte. Citrullus lanatus is ‘n rankplant wat al eeue […]

GEROEP …. OM TE DIEN

Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Marianne Oosthuyzen Beriggewer: Shirley Brand Datum: 15 April 2025 Aletia Grundling het in std 3 (graad 5) in ‘n kerk op Simondium haar besluit geneem om die Here te dien. Daar het haar lewenspad met die Here begin en is sy voorberei om haar talente te gebruik.  Haar man (Okkie Grundling) het, ter voorbereiding […]

Blanco hou prentjie-mooi Paasfees

Blanco hou prentjie-mooi Paasfees Tak, Blanco Sirkel, SWD Datum, 10 April 2025 Portefeulje, Leefstyl- Masjienwerk Beriggewer, Marietjie Schaaf Media koördineerder, L Terblanche Blanco skep ‘n prentjie-mooi, blou Paasfees-tema vir hierdie byeenkoms. Die paashaas kom maak selfs ‘n draai om die sjokolade nessies, marshmallow-terte en ander watertand eetgoed te bewonder. Tot die agt gaste wat die […]

Van Plaagbeheer tot Plantvoeding

Sirkel: Kimberley & distrik sirkel Tak: Tadcaster Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Suritha Pretorius Beriggewer: Janine Payne Datum: 9 April 2025 Van Plaagbeheer tot Plantvoeding – Praktiese Protek Wenke Ons VLV-dames is bederf met ’n insiggewende sessie toe Protek by ons kom kuier het. Hierdie betroubare handelsnaam staan bekend vir hul kwaliteit produkte wat tuiniers […]

Baba- en kindersiektes

SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Gesondheid SAAMROEPER: Maretta Theron BERIGGEWER: Theresa Troskie DATUM: 9 April 2025   Spreker: Linda van den Berg: Baba- en kindersiektes Maretta stel vir Linda van den Berg aan die woord. Linda van den Berg, ’n verpleegkunde met 18 jaar ondervinding in babasorg en neo-natale eenhede, deel die nuutste mediese neigings, die nuutste neigings in babasorg en baba- en kindervoeding, sy […]

MARIA VAN RIEBEECK WAS FRANS!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Alerina Augustyn – Opvoeding- en Kultuur Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum van geleentheid: 8 April 2025 MARIA VAN RIEBEECK WAS FRANS! Op 8 April 2025 het die gasspreker, Dr Helena Liebenberg, ‘n lewensverrykende lesing oor Maria van Riebeeck gegee. Maria was ‘n musikant wat die viool en die klawesimbel gespeel het. Sy […]