Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Tak: Klein-Brakrivier

Sirkel: SWD

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 2 Junie

‘n Groot groep van Klein-Brakrivier het ‘n baie interessante en insiggewende uitstappie na die Hartenbos museum geniet. Die geskiedenis van die Groot Trek word onder meer hier met groot sorg uitgebeeld. ‘n Besoek aan hierdie museum is voorwaar ‘n besoek werk (slegs R10 vir volwassenes en R5 vir skoolkinders).

Ons geskiedenis is so kosbaar en baie leersaam.