Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

OGGENDFEES OP MARYLAND

HOFMEYRTAK : SIRKELCRADOCK BEJAARDES MAAK SAAK Alle portefeuljes 13 Mei 2025 Die Hofmeyr-tak van die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland het op Donderdagoggend, 13 Mei 2025, ‘n feestelike tee in die kuierlokaal op Maryland in die Hofmeyr-distrik aangebied, vir alle Hofmeyr-inwoners bo 70. Hierdie geleentheid was deel van Hofmeyr VLV se uitvoering van VLVK se jaarprojek: “Bejaardes […]

St Helenabaai dames raak “Older, Wiser en Sexier”!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 13 Mei 2025 Reg vir die “Bejaardedag” Tegnologie, dierbare tegnologie……… Die dame wat die verantwoordelikheid opgelê is om die musiekinsetsels te speel, wat alles vooraf getoets is, en wat gewerk het, kry geen klank uit die luidspreker nie…. Skielik, […]

Paarl Aand-tak stap in die dag!

Women Walk the World – Paarl Aand Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Women Walk the World Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 10 Mei 2025 Lede van Paarl Aand het op 10 Mei 2025 op ‘n verruklik-mooie herfsdag op die geskiedkundige plaas Laborie in die Paarl saamgestap. Groepfoto: v.l.n.r. Agter Bets Engelmohr, Amarie le Roux, Jenny Moore, […]

Blanco vier Wêreld Byedag

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 9 Mei 2025 Portefeulje: Landbou – “Die wonderwêreld van die Heuningbye” Beriggewer: Marietjie Schaaf Saamroeper: Johanna Lamprecht Media koördineerder: L Terblanche Blanco het ‘n interessante besoek aan Bee Things in George gebring. Sterna Snyman van Bee Things het op Wêreld Byedag met ons gesels oor die uiters belangrike werk wat bye in […]

VRYBURG VLV KOESTER AFRIKAANS

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: KOESTER ONS TAAL BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN     DATUM: 7 MEI 2025   Vryburg VLV besef die belangrikheid van Moedertaalonderrig en het Haasbekkies, sentrum vir vroeë kinderontwikkeling besoek. Carien van Niekerk lees ‘n storie voor, leer die kinders rympies en almal sing saam. Elke kind ontvang ‘n mus met handskoene vir die winter […]

KANKERBOSSIE, KRUIEMIDDEL, GROEN WONDER UIT DIE NATUUR

Sirkel: Sirkel Overberg Tak:  Gansbaai Portefeulje: Landbou & Tuinbou Sameroeper: Mariana Vlok Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 6 Mei 2025 Fotograaf: Ammie Loots Groen is die kleur van die lewe, van die natuur. Groen dui op groei, vernuwing, gesondheid en omgewing. Dit was die kleur van Landbou en Tuinbou se middag van saamkuier. Die onderwerp naamlik die KANKERBOSSIE het so dieselfde taal […]

Goedheid uit die korf

Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Tuin- en Landbou Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 6 Mei 2025 Geel was die kleur van die dag Selfs die hare was geel Gasspreker by haar produkte Lorraine Zeeman van Mountain Bee in Worcester was ons baie interessante spreker wat na ‘n paar jaar in die kosbedryf, haar heil gevind het om velsorg- […]

Lekker, lekkerder, landbou!

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Saamroeper: Anne-Marie Burger – Landbou en Tuinbou Beriggewer: Anne-Marie Burger Datum: 6 Mei 2025 Op 6 Mei 2025, het die dames van die VLV Bredasdorp tak byeen gekom op Jon Daames se plaas, 7 Uile, om meer as een ding te vier. Aangesien dit die ideale plek en geleentheid was het ons […]

PRETTIGE KUNS, HANDVLYT EN LEEFSTYL OGGENDE

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Potpouri, Kunste en Handvlyt, Leefstyl Saamroeper: Annemie Erasmus, Bestuur van die tak Beriggewer: Wilma van Staden Datums: 24 April en 29 April 2025 Met ‘n pragtige uitsig oor die see en ‘n groep dinamiese en kreatiewe VLV-lede bymekaar is die ideale geleentheid geskep vir ‘n onvergeetlike werkswinkel. Sestien lede van […]

Preventing is better than cure

Sirkel: Middelland Tak:  Graaff-Reinet Portefeulje: Gesondheid / Openbare sake Beriggewer: Anneke Wieneke Datum verg: 25 April 2025 Mr Pietie Voigt, the Environmental health practitioner, for a wide area, Rietbron, Graaff-Reinet, Steytlerville, Aberdeen, Somerset-East up to the Baviaans, spoke about his focus on ‘preventing is better than cure’, regarding human health, and a clinical environment. According to […]