Groter word van die Suider Paarl Kant

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Karen Visser Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 13 Augustus 2025 Suider Paarltak leer van die groter word van die Suider Paarl Kant Ons tak se Openbare sake vergadering was baie interessant en leersaam. Die tafels was versier met uitstallings van al die artikels wat gebrei en […]
GESEËNDE VROUEDAG OP DORDRECHT

Sirkel: NOK Tak: Dordrecht Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Lenie Fourie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 9 Augustus 2025 Die Dordrecht VLV dames het ‘n brei-oggend by Nerinahof Ouetehuis aangebied saam met ons ouer dames. Daar is “Izzy dolls” gebrei vir donasies aan kinders in die omgewing, asook in oorloggeteisterde gebiede. Lede het ook kosdonasies vir die […]
Aberdeen VLV Bespreek Nuwe Aangepaste Skolewet

Tak: Aberdeen Sirkel: Middelland Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 6 Augustus 2025 Na ‘n welkome breek vir die Wintervakansie en jagseisoen, kom Aberdeen VLV se vroue byeen vir Augustus se leersame vergadering. Daar word heerlik onder mekaar gesels en uitgevra na elkeen se welstand. Tafelblomme met program Voorsitter Lea van […]
Thank you WAA

Sirkel: SOK Tak: Wittedrift Datum: 2 Augustus 2025
Hermanus Tak word 95 jaar

Sirkel: Overberg Tak: Hermanus Portefeulje: Saamroeper: Beriggewer: Marianne Spamer Datum van vergadering: 30 Julie 2025 Om hierdie gebeurtenis te vier, nooi ons mense van uit ons gemeenskap om saam met ons partytjie te hou. Dit word ‘n tweeledige dag – Feesvier vir 95 geseënde jare as VLV-tak asook om die Projek – “Bejaardes maak saak”, […]
LEES GERUS VIR JOU KLEINKINDERS

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Berigskrywer: Retha Nagel Beriggewer: Lydie Terblanche 29 Julie 2025 Jurina Aucamp ‘n oud-onderwyseres het haar eerste kinderstorie, ‘Ronnie, die Renoster’ geskryf en uitgebring in 2020 na COVID. Daarna het nog nege ‘Diere Maats’ se stories die lig gesien. Elke boekie/storie het ‘n lewensles vir help kinders 3-10 jaar. Retha Nagel en […]
Hartenbos leer oor gehoorverlies

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Gesondheid Saamroeper: Emsie Viljoen Datum: 29 Julie 2025 Beriggewer: Wilma van Staden Op die koue wintersoggend van 29 Julie 2025 het lede en besoekers in verwondering geluister na die spreker, Marli Ferreira van Kind2Hearing, wie met ons kom praat het oor gehoor en gehoorverlies. Marli Ferreira en Louwrein Wessels van […]
KLEIN-BRAKRIVIER – KUIER, KUNS & KOFFIE

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Julie 2025
HANTERING VAN STRES

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPVOEDING BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: PETRO OLLEWAGEN DATUM: 23 JULIE 2025 Magda Jacobs deel haar ervarings met Vryburg VLV. Stres is deel van die moderne lewe en word verdeel in sosiale, emosionele, sielkundige en liggaamlike stres. Onder sosiale stres val jaloesie, afsondering en gevoel dat ander nie verstaan nie. ‘n […]
Ons Bejaardes maak saak

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Gesondheid, Opvoeding en Kultuur, Openbare Sake Sameroeper: Liz-Mari Lubbe, Louresa Erasmus, Theresa Swart Beriggewer: J van Zyl Datum: 23 Julie 2025 Woensdag 23 Julie het ons by Huis Frank du Toit Ouetehuis gaan kuier. Inwoners van Chrisami is ook genooi om te deel in die pret en plesier. Eerste […]