Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

KLEREKASBEPLANNING

Sirkel:                                     Tygerberg Tak:                                         Goodwood Portefeulje:                            Naaldwerk Saamroeper:             Magdaleen Joubert Beriggewer:                           Shirley Brand Datum:                                   22 Julie 2025 Lianne Smuts het ons kom toespreek oor hoe om ons klerekas te her-rangskik sodat ons meer myle uit minder klere kan bekom. Ons moet in gedagte hou dat elke vrou haar eie unieke styl het wat by […]

Voëlvlei kry “Koffiekapitaal”!

Sirkel:             SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:    Openbare Sake Saamroeper: Elmarie Neethling Portefeulje:    Elmarie Neethling Datum:           22 Julie 2025 Dames van Voëlvlei het behoorlik energie gekry uit die kafeїene van cappuccino’s, cortado’s en americano’s en het die hele vergadering in heerlike gees verloop. Jannie Pretorius van Fire Roasted Coffee by Aloe Ferox in Albertinia, het kom vertoon […]

Ladismith pryk in tydskrif!

Ladismith pryk in tydskrif! SIRKEL: SWD TAK: Ladismith PORTEFEULJE: Leefstyl SAAMROEPER: Lorraine Mathewson BERIGGEWER: Lorraine Mathewson Ladismith se VLV dames het in die Herfs/Winter Landbou Boerekos tydskrif gepryk! Lallie Botes die middelste dame, wat in September haar 90ste verjaarsdag vier, was op 2 November 1972 een van die stigterslede van ons dorp se tuisnywerheid. Links […]

Mandeladag en Bejaardes maak saak

Sirkel: SOK Tak: Hankey Portefeulje: Mandeladag en Bejaardes maak saak Beriggewer: Catherina Wait Datum van byeenkoms: 18 Julie 2025 Hoekom dan nou nie? ‘n Kombinasie van Mandeladag en ons bejaardeprojek het ontaard in ‘n vrolike kuier om die deeg en panne en oumense in Hankey wat baie verbaas en opgewonde was oor die meevallertjie vir […]

Aurora groet ’n Spreuke 31-Vrou

SIRKEL: WESKUS TAK:  AURORA Onderwerp: Ons groet ’n Spreuke 31-Vrou Rae (Rachel Vaughn) Smit 22 Junie 1941 – 18 Julie 2025 BERIGGEWER: MARINDA VAN WYK DATUM VAN GELEENTHEID: 18 Julie 2025 Aurora-Tak groet ’n formidabele vrou en jarelange Voorsitter van ons tak. Rae was ‘n uitsonderlike vrou, wat haar lewe daaraan gewy het om haar […]

Treffende Tuin vir Mandeladag

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 14 Julie 2025 Beriggewing: Marietjie Schaaf Webwerf Koördineerder: L Terblanche Tema: Mandela dag Tuin- Projek: Blanco Tak het die dag gebruik om ‘n positiewe impak te maak deur die “Skep van ‘n mooi tuin area”  by Rosemoor Tehuis vir Bejaardes, George. Die behoefte was om ‘n skoon omgewing met plante […]

Pinotage en Cape Mint

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Opvoeding & Kultuur / Openbare Sake Beriggewer: Nina Strydom Datum: 10 Julie 2025 Abraham Izak Perold het Pinotage in 1925 ontwikkel deur die Franse variëteite Pinot Noir en Cinsault, wat in Suid-Afrika as Hermitage bekend gestaan het, te kruis. Honderd jaar later het die Cape Mint, die oudste private munt in […]

Blanco vier Afrikaans

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 10 Julie 2025 Beriggewer: Marietjie Schaaf Media koördineerder: L Terblanche

DIE VREUGDE VAN ‘n KOPPIE SOP

Tak:                 Klein-Brakrivier Sirkel:              SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Datum:          9 Julie 2025 Klein-Brakrivier en ander lede van die omliggende gemeenskap het in yskoue weer, warmte en vreugde help uitdeel deur geurige sop-skenkings aan die plaaslike Kindersorg (Child Welfare, South Africa, Groot Brakrivier). Taklede Ansie Venter, Murna Lotriet, Helen le Roux, Cecilia Pieterse, Lynette Nel & Lydie […]

THE ELDERLY MATTER

Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Date: Lifestyle Meeting – 8 July 2025 As part of our project for 2024/2025 – The Elderly Matter, Still Bay Branch decided to collect important items that are needed at Huis Amera. Huis Amera is a home for Alzheimer’s and Dementia patients. The ladies donated 45 facecloths, 17 […]