Ladismith vier Mandeladag

SIRKEL: SWD TAK: Ladismith PORTEFEULJE: Mandeladag SAAMROEPER: Lorraine Mathewson BERIGGEWER: Lorraine Mathewson DATUM: 18 Julie 2025 Ons VLV het vandag Mandeladag by ons plaaslike ouetehuis, Huis Izak Van Tonder gaan vier. Van die personeel het vermaak verskaf deur op Jeruzalema te dans. Ons het die afgelope maande, persoonlike-sorg-produkte bymekaargemaak om aan hierdie bejaardes uit te deel. […]
STILL BAY CELEBRATING SPRING

Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Education and Culture Convenor: Madelene Grobler Date of Meeting: 9 September 2025 Reporter: Carol Scott Still part of our 2024/2025 years Theme – Colour your Life, Education and Culture chose pink as their colour for their meeting. They decided on celebrating the start of Spring in true […]
LEWENSLÊER/ LIFE FILE

Flower arrangement with flowers of Still Bay showcasing our tablecloth with our new logo Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Education and Culture Convenor: Madelene Grobler Date of Gathering: 9 September 2025 Reporter: Carol Scott The members of Still Bay Branch had the privilege of learning about a very important document that will […]
Beste Estelle

Namens Hoofbestuur en al die lede van VLVK baie, baie dankie vir die afgelope 4 jaar se Presidentskap, met die doel voor oë om VLVK te laat groei in woord en daad en goeie leierskap. Jou onverdeelde trou tot die werksaamhede van die vereniging, elke e-pos, elke telefoonoproep en elke liter brandstof wat jy bygedra […]
PRETTIGE ORANJE VROUEMAAND OGGENDTEE

Tak Klein-Brakrivier Sirkel SWD Portefeulje Opvoeding & Kultuur Berigskrywer Lydie Terblanche Foto’s Ria van Straaten, Susánne Le Roux, Elsabe Richards Datum 26 Augustus 2025 Klein-Brakrivier het ‘n Prettige Oranje Vrouemaand Oggendtee gehou. Visevoorsitter Susánne Le Roux het met almal oor VLV-sake gesels. Sy het ook bietjie terugvoer oor die Kongres gegee en belowe daar sal […]
Voëlvlei toets hul Landbou kennis

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elize Locke Beriggewer: Elize Locke Datum: 26 Augustus 2025 Dames word met die intrapslag in spanne van vyf gedeel. Om die ys te breek voor die groot vasvrae, sluit ‘n bestuurslid by elke groepie aan en bespreek ‘n onderwerp wat vooraf gekies is. Na drie minute […]
Kongres deur SWD se bril
GOODWOOD GOOI VERF!

Sirkel Tygerberg Tak Goodwood Portefeulje Kunste Saamroeper Dina Drummer (staan in vir Jo-Ann Gericke) Beriggewer Shirley Brand Datum 19 Augustus 2025 Colleen Potgieter is genooi om ons te kom wys hoe om met akriel verf abstrakte skilderye te maak. Elke skildery is anders, afhangende van die kleure en middels wat gebruik word. Sy het verduidelik […]
Een uit elke 36 kinders op die spektrum van outisme

Sirkel: Paarl Tak: Stellenbosch Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Nina Strydom Datum: 14 Augustus 2025 Volgens die jongste statistieke van die Centre of Disease Control (VSA) word 1 uit 36 kinders met outisme gediagnoseer. Outisme strek oor ‘n wye spektrum: van lig aangetaste vermoëns tot erg gestremde breinontwikkeling. Ilze Soutter, die bestuurder van Teaching Learning Consultancy (TLC) […]
GEE JOU LEWE KLEUR – BESOEK ‘N BEJAARDE

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Opvoeding & Kultuur Sameroeper: Lanita Marais Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 13 Augustus 2025 Fotograaf: Mariette Combrinck GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK Ek lees ‘n interessante stuk wat in Maroela Nuus verskyn het met die opskrif: “GEE JOU LEWE KLEUR DEUR ‘N BEJAARDE TE BESOEK” […]