Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VRYBURG HAAL VOORBLAD

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Portefeulje: KONFERENSIE Sameroeper: SIRKEL KALAHARI Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum van vergadering: 20 APRIL 2026 VRYBURG HAAL DIE VOORBLAD NA PRESTASIES OP KONFERENSIE Op die 93ste Konferensie van Sirkel Kalahari wat gehou is in Maart te Kuruman het Vryburg regtig goed gedoen. Ons kom algeheel tweede en skryf 52 artikels in […]

VAN PLAAS TOT PEUTER

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Portefeulje: LANDBOU Sameroeper: EURIKA BYLEVELD Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum van vergadering: 10 APRIL 2026 Met die VLVK tema van Tuin tot Tafel gaan VLV Vryburg se dames na die plaaslike kleuterskole en vertel vir die kleintjies waar die bestanddele vandaan kom van die koekie waaraan hul so smul. By Lion […]

6 MILJOEN BREISTEKE VIR LIEFDADIGHEID

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Portefeulje: LEEFSTYL Sameroeper: ERIKA LINDE Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum van vergadering: 28 JANUARIE 2026 VLV VRYBURG BREI 6 MILJOEN BREISTEKE VIR LIEFDADIGHEID Wat kan ons doen? Hoe kan ons help? Vryburg VLV kan brei, hekel en daarom het ons die nood in die gemeenskap gesien om mussies te brei vir […]

SPANWERK MAAK DROME WAAR

Sirkel: KALAHARI Tak: VRYBURG Beriggewer: CARIEN VAN NIEKERK Datum: 05 JANUARIE 2026 SPANWERK MAAK DROME WAAR Einde 2025 word Vryburg VLV se hartsnare geroer deur Jannie Roux Kinderhuis in Barkly-Wes. Spanwerk beteken dat party lede geld het en ander tyd. Ons span beide in en so kry ons wol, stukke leer, inkleurprente en materiaal. Die […]

GESINSGEWELD EN KINDERBESKERMING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPENBARE SAKE SAAMROEPER: GRISELDA PRETORIUS BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 10 SEPTEMBER 2025       Kapt Hannelie van Wyk, bevelvoerder van die spesiale eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe, het Vryburg VLV toegespreek oor die omvang van die Polisiediens se verantwoordelikhede. Dié gebied sluit Ganyesa, Piet Plessis, Stella, Amalia, Schweizer-Reneke, Ipelegeng en […]

HANTERING VAN STRES

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPVOEDING BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: PETRO OLLEWAGEN DATUM: 23 JULIE 2025       Magda Jacobs deel haar ervarings met Vryburg VLV. Stres is deel van die moderne lewe en word verdeel in sosiale, emosionele, sielkundige en liggaamlike stres. Onder sosiale stres val jaloesie, afsondering en gevoel dat ander nie verstaan nie. ‘n […]

UITDAGINGS VAN PLEEGSORG

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPENBARE SAKE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: CARIEN VAN NIEKERK DATUM: 25 JUNIE 2025      Belinda te Baerts deel haar ervarings met Vryburg VLV. Op 15 Desember 2019 is ‘n baba toegedraai in ‘n kombersie, buite haar huis gelaat. Net daar het haar reis met kwesbare kinders begin. Sy het toestemming by […]

AFRIKAANS KRAAI KONING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPVOEDING BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: LINDI JANSEN VAN VUUREN  DATUM: 14 MEI 2025   Ter viering van Afrikaans as amptelike taal, het Karli Jansen van Vuuren ‘Probleme met seuns’ deur Jaco Jacobs en Linieke Meintjies ‘Dinge wat tieners haat’ deur Jonel du Toit voorgelees by Vryburg VLV se vergadering. Hilette Bouwer gesels oor […]

VRYBURG VLV KOESTER AFRIKAANS

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: KOESTER ONS TAAL BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN     DATUM: 7 MEI 2025   Vryburg VLV besef die belangrikheid van Moedertaalonderrig en het Haasbekkies, sentrum vir vroeë kinderontwikkeling besoek. Carien van Niekerk lees ‘n storie voor, leer die kinders rympies en almal sing saam. Elke kind ontvang ‘n mus met handskoene vir die winter […]

KALAHARI KARKOERE KRAAI KONING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: LANDBOU EN TUINBOU BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: EURIKA BYLEVELD     DATUM: 16 APRIL 2025   Vryburg VLV kry besoek van Ockie en Sarie Marais wat in die omgewing van Setlagoli met karkoere boer. Karkoere floreer in ‘n droë klimaat en produeer olie van hoë gehalte. Citrullus lanatus is ‘n rankplant wat al eeue […]