Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VRYBURG MAAK SKOONSKIP BY KONFERENSIE

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: KONFERENSIE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 6 MAART 2025   VRYBURG MAAK SKOONSKIP BY KONFERENSIE   Tydens die konferensie word Vryburg as Stertak aangewys en verower trofeë vir meeste punte, meeste inskrywings, takreaksie en ledewerwing. Marietjie Steyn word aangewys as sterlid en behaal 1ste plek vir skilderkuns en fotografie. Eurika Byleveld ontvang trofeë vir finansiële […]

BEJAARDES MAAK SAAK

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: NASIONALE MELKTERTDAG BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 27 FEBRUARIE 2025&nbsp   BEJAARDES MAAK SAAK   Bejaardes is belangrik vir Vryburg VLV en op Nasionale Melktertdag is inwoners van dienssentrum getrakteer op melktert in verskillende gedaantes. Vanjaar word die eeufees van Afrikaans as amptelike taal gevier en daarom het Lindi van Vuuren verskeie gedigte […]

KLEUR JOU VOORKOMS

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: LEEFSTYL SAAMROEPER: ERIKA LINDE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 19 FEBRUARIE 2025   KLEUR JOU VOORKOMS   Jacoline Fouché beklemtoon die belangrikheid van ‘n gesonde vel. Indien die buitenste vellaag beskadig is, kan skadelike bakterieë die vel binnedring. Hulle gebruik mikro-naaldbehandeling of chemiese afskilfering om die vel te vernuwe. Hannemie Stols beveel […]

VRYBURG SIT BESTE VOETJIE VOOR

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: GESONDHEID SAAMROEPER: CARIEN VAN NIEKERK BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 22 JANUARIE 2025   VRYBURG SIT BESTE VOETJIE VOOR   Vryburg VLV fokus op gesondheid. Amanda Dupper, plaaslike apteker, gesels oor die belangrikheid van vervaldatums van medisyne en ander mediese verbruikersitems. Die datum is die vervaardiger se waarborg van die produk se doeltreffenheid. Dit […]

KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: MARGARET HARVEY BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN  DATUM: 21 DESEMBER 2024 KALAHARI EREPRESIDENT OORLEDE   Margaretha Malherbe gebore op 14 Oktober 1926 in Makwassie en tree in die huwelik met Will Harvey, ‘n boer van Piet Plessis. Sy was stigterslid van Thlakgameng VLV in 1959 en vanaf 1972 lid van Piet Plessis waar sy dien […]

VRYBURG SLUIT AF OP HOË NOOT

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: AFSLUITING EN PRYSUITDELING BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 20 NOVEMBER  2024   VRYBURG SLUIT AF OP HOË NOOT   Vryburg VLV het die afgelope jaar se werksaamhede afgesluit. Corlie van Zyl, Sirkelpresident, het lede geloof vir hul prestasies by kongres die afgelope jaar. 100% bywoning: Charlotte Bouwer, Daline Geere, Soekie le Roux, Erika Linde, […]

VRYBURG DRA PIENK VIR BORSKANKERMAAND

  SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 16 OKTOBER 2024 PORTEFEULJE: KUNSTE EN HANDVLYT SAAMROEPER: MARIETJIE STEYN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VRYBURG DRA PIENK VIR BORSKANKERMAAND Lede kry ‘n pienk strikkie en dra pienk om bewustheid te kweek van die gevare van borskanker.   Tak vier die 95e bestaansjaar van VLVK. Die Vroue Landbouvereniging van Kaap Provinsie is gestig op […]

 VRYBURG REIS NA SJINA

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 11 SEPTEMBER 2024 TEMA: LEEFSTYL SAAMROEPER: ERIKA LINDE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VRYBURG REIS NA SJINA   Vryburg het ‘n reis na Sjina met sy 1,4 biljoen inwoners meegemaak. Daar word meer as 100 tale gepraat, maar Mandaryns word in skole gebruik en buitelanders word verplig om die taal te leer praat, lees en […]

VRYBURG PRESTEER BY KONGRES

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 15 AUGUSTUS  2024 TEMA: VLVK KONGRES BERIGGEWERS: NELLIE VILJOEN & CARIEN VAN NIEKERK   VRYBURG PRESTEER BY KONGRES   Vryburg VLV het goed presteer by die onlangse kongres van VLVK wat in Bellville aangebied is. Die tak behaal die tweede plek uit 127 takke in die afdeling Kunste en Handvlyt en word […]

VRYBURG BIED DAMESPROGRAM AAN

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 31 JULIE 2024 TEMA: AGRI NW JAARVERGADERING SAAMROEPER: CARIEN VAN NIEKERK BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN   VRYBURG BIED DAMESPROGRAM AAN   Vryburg VLV het damesprogram by Agri NW se jaarvergadering aangebied. Colene Pretorius wys verskillende houers soos vir tee, graan en sakkies vir suiker en aartappels wat sy herwin en omskep in fraai geskenkdosies. […]