WERK SAAM, WEN SAAM

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Lynni Schutte Beriggewer: Anne-Marie van der Merwe Datum: 17 Maart 2026 Tydens VLV Voëlvlei se Maart byeenkoms gesels mnr Henry Meyer, Voorsitter van Agri Wes-Kaap Tuinroete met die dames. Hy open met die geskiedenis van sy familie wat reeds in 1793 ‘n erfpagplaas in die omgewing ontvang […]
SPANWERK MET FRANSE FLAIR

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Ronel Laubcher Beriggewer: Alida Strydom Datum: 17 Februarie 2026 VLV VOЁLVLEI KUIER MET FRANSE FLAIR Die dames van die Voёlvlei-tak het gedurende Februarie in Gouritsmond vergader. Die byeenkoms was gelei deur Ronel Laubsher, verantwoordelik vir Opvoeding en Kultuur met die tema, Franse Flair. Die spreker was […]
VOËLVLEI SLUIT HUL JAAR AF BY BON GAME

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Foto’s: Mathilda Botha en Elize Locke Datum: 28 Oktober 2025 VLV Voëlvlei se afsluiting is vanjaar vir ‘n tweede keer by Bon Game onder die drie brûe oor die Gouritsrivier gehou. Die restaurant se tafels was vrolik gedek en die dames het van die intrapslag af met groot opgewondenheid […]
Voëlvlei besoek Jireh Kaasfabriek

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 30 September 2025 VLV Voëlvlei se dames besoek Jireh Kaasfabriek in Riversdal Op 23 September 2025 het ‘n vrolike groep van 27 vroue (asook een man) van die Voëlvlei-tak van die VLV die voorreg gehad om Jireh Foods se kaasfabriek in Riversdal, sowel […]
Voëlvlei toets hul Landbou kennis

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elize Locke Beriggewer: Elize Locke Datum: 26 Augustus 2025 Dames word met die intrapslag in spanne van vyf gedeel. Om die ys te breek voor die groot vasvrae, sluit ‘n bestuurslid by elke groepie aan en bespreek ‘n onderwerp wat vooraf gekies is. Na drie minute […]
Voëlvlei kry “Koffiekapitaal”!

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Elmarie Neethling Portefeulje: Elmarie Neethling Datum: 22 Julie 2025 Dames van Voëlvlei het behoorlik energie gekry uit die kafeїene van cappuccino’s, cortado’s en americano’s en het die hele vergadering in heerlike gees verloop. Jannie Pretorius van Fire Roasted Coffee by Aloe Ferox in Albertinia, het kom vertoon […]
ALMAL KÁN TEKEN!
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Maart 2025 VOËLVLEI SE LEDE LEER MEER VAN DIE TERAPEUTIESE WAARDE VAN KUNS – EN DAT ALMAL KÁN TEKEN! Met hulle vergadering op 18 Maart 2025 in die Gemeenskapsaal op Gouritsmond, het die Voëlvlei-tak van die VLV dit weer eens reggekry om die lede en besoekers te laat skater van […]
Voëlvlei hou ‘high tea’
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Februarie 2025 Voëlvlei se dames leer meer van naaldwerk en geniet ‘high tea’ Die kleurvolle uitnodiging na Voëlvlei se ‘high tea’ op 18 Februarie 2025 was reeds genoeg om die lede opgewonde maak. Die dames is gevra om elkeen ‘n erfstukkoppie, -piering en […]
‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 01 Februarie 2025 ‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog Die dames van die Voëlvlei-tak het op 21 Januarie die jaar op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n potpourri-vergadering waarin elke bestuurslid ‘n bydrae oor ‘n kleur van die reënboog gelewer het. Die […]
VOËLVLEI SLUIT DIE JAAR VROLIK AF
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 29 Oktober 2024 VOËLVLEI-TAK SLUIT DIE JAAR VROLIK AF Op ‘n reënerige oggend het die lede van die Voëlvlei-tak die jaar met ‘n heerlike kuier by die pragtige Bon Game Privaat Wildreservaat op die oewer van die Gouritsrivier afgesluit. Elize Locke, uittredende voorsitter, het die lede verwelkom en […]