Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Elize Locke Datum: 17 September 2024 VLV VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE VLV Voëlvlei was bevoorreg om bydraes aan ‘n paar instansies te skenk na suksesvolle fondsinsamelings in Julie en Augustus. Na ‘n reusegeskenk van gebruikte linne, is die linne wat nie net so gebruik kon word nie, verkoop […]

FASHION 4 HAIR TRAKTEER VOËLVLEI OP PRETTIGE WYSE

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Linzetta Smith Beriggewer: Ada Gericke Datum: 17 September 2024   FASHION 4 HAIR TRAKTEER VLV VOËLVLEI OP PRETTIGE WYSE Die eienares van Fashion 4 Hair in Hartenbos, Hannetjie Claassen, en haar twee kollegas, Nolene en Rochelle het die dames van VLV Voëlvlei sommer met die instap met ‘n […]

VOËLVLEI PRAAT REGUIT OOR FINANSIES

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Ronel Laubscher Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 20 Augustus 2024   VLV VOËLVLEI SE LEDE PRAAT REGUIT OOR FINANSIES   Die dames van VLV Voëlvlei het ‘n propvol maandelikse byeenkoms op Dinsdag, 20 Augustus 2024, in die Vleesbaai kerksaal gehou. Louisa Smit het vir ons ‘n geleentheidskalender […]

ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Andrieshia Radyn Beriggewer: Louisa Smit Datum: 8 Augustus 2023   ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG Op Donderdag, 8 Augustus 2024, het 29 dames van die omgewing by die Albertinia Biblioteek bymekaar gekom om Vrouedag te vier. Verskeie dames van die dorp het deelgeneem aan die verrigtinge. Die Voëlvlei-tak […]

VOËLVLEI PAY IT FORWARD

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: OPVOEDING EN KULTUUR Beriggewer: Elize Locke Datum: 1 Augustus 2024 VOËLVLEI PAY IT FORWARD VLV-Voëlvlei is deur ons bure (VLV-Herbertsdale) geseën met drie bakkievragte linne wat deur ‘n lodge in die omgewing afgeskryf is. Na twee dae van uitsorteer en hopies maak kon ons skenkings maak aan twee Badisa tehuise, nl. […]

VOËLVLEI LEER BY ‘N HANDVLYT-MEESTER

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Kunste en Handvlyt Saamroeper: Louisa Smit Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 Julie 2023   VOËLVLEI LEER BY ‘N MEESTER MET VLYTIGE HANDVLYTVINGERS Op hul Julie-vergadering is die dames van Voëlvlei VLV behoorlik getrakteer deur Louisa Smit, saamroeper vir Kunste en Handvlyt. Sy het al die afdelings van haar portefeulje […]

VOËLVLEI INGELIG OOR VEILIGHEID

  Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Ada Gericke Datum: 18 Junie 2023 VOËLVLEI INGELIG OOR VEILIGHEID Mnr Sam Coetzee, bestuurder van Aloe Ferox op Albertinia, en hoof van AFSS in Albertinia, het die dames van Voëlvlei VLV by hul Junie-vergadering toegespreek oor veiligheid. Met die toenemende misdaad in die land, is mense […]

VOËLVLEI LEER VAN BEWARINGSBOERDERY

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Beriggewer: Ada Gericke Datum: 21 Mei 2024 VOËLVLEI LEER VAN BEWARINGSBOERDERY Die dames van Voëlvlei se Vroue Landbouvereniging het met hul Mei-vergadering die voorreg gehad om by monde van Johann Muller, dinamiese jong boer van die distrik, presies te hoor hoe hierdie boerderymetodes bydra tot die bewaring van […]

VOËLVLEI WORD 90 JAAR OUD

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 23 April 2024 ‘N LEEFSTYL TEEPARTYTJIE – VOËLVLEI WORD 90 JAAR OUD Op 23 April het 30 entoesiastiese lede en VYF ewe entoesiastiese oud-lede van VLV Voëlvlei in die Vleesbaai-saal bymekaargekom om die groot mylpaal met ‘n oggendtee te vier. Carol Scott, ons takvoog van SWD […]

Vlinders en Fynproewergeregte vir VLV Voëlvlei

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou, Leefstyl Beriggewer: Ada Gericke Datum: 12 Maart 2024 Vlinders en Fynproewergeregte vir VLV Voëlvlei Dit was ‘n opgewonde groep van 26 VLV-lede wat by die Western Cape Butterfly Sanctuary buite Ruiterbos bymekaargekom het vir hul jaarlikse uitstappie. Met aandag is geluister na die gids wat inligting oorgedra […]