Blanco
SWD
Portefeulje: Leefstyl – Voedsel voorbereiding (VLVK-projek, Tuin tot Tafel)
Beriggewing: Marietjie Schaaf
Media Koördineerder: Lydie Terblanche
Datum: 27 Maart 2026

Blanco leer die Verkenners die kuns om kaasbroodjies te maak.
Die mini-werkwinkel sluit in:
1. Smeer twee snye brood van hoek tot kant, korsie tot korsie, versigtig en egalig maar deeglik binnekant;
2. Gebruik sagte kaas, soos Gouda, rasper en versprei eweredig
3. Vou die toebroodjie driehoekig en sny in kwarte sny
4. Trotse aanbieding op ‘n skinkbord
Wel gedaan aan die jong Verkenners.
