Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

S.M.A.R.T VERRAS HARTENBOS

Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Landbou en Tuinbou en VLVK-projek Saamroeper: Hanlie Vorster en VLV Hartenbos bestuur Datum: 31 Maart 2026 S.M.A.R.T KOM VERRAS VLV HARTENBOS MET HULLE SEEVERHAAL 31 Maart 2026 was ‘n heerlike herfsdag in die Suid-Kaap en spesifiek ook in Hartenbos. Om die dag vir die VLV Hartenbos lede en hulle […]

JOLIGE BEWEGINGS MET TEKKIES

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Potpouri, Leefstyl en Gesondheid Saamroeper: Ida van Tonder en Emsie Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 24 Februarie 2026 JOLIGE BEWEGINGS MET TEKKIES Sekerlik is daar min takke wie se lede nie hoofsaaklik uit senior burgers bestaan nie. Saam met die senior burgerskap kom allerhande uitdagings na vore wat die […]

HARTENBOS TERUG SKOOL TOE

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Petro Coetzer Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 27 Januarie 2026 VLV HARTENBOS GAAN TERUG SKOOL TOE Op 27 Januarie 2026 het VLV Hartenbos die nuwejaar afgeskop deur ‘n groot verandering te ondergaan. Die dag se byeenkoms het ‘n skooldag geword, met sommge lede die onderwysers, terwyl […]

Hartenbos leer oor gehoorverlies

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Gesondheid Saamroeper: Emsie Viljoen Datum: 29 Julie 2025 Beriggewer: Wilma van Staden Op die koue wintersoggend van 29 Julie 2025 het lede en besoekers in verwondering geluister na die spreker, Marli Ferreira van Kind2Hearing, wie met ons kom praat het oor gehoor en gehoorverlies. Marli Ferreira en Louwrein Wessels van […]

“Vat terug jou kroon”

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Leefstyl en VLVK projek: Bejaardes maak saam. Saamroeper: Leefstyl: Ida van Tonder. Datum:           Leefstyl: 24 Junie 2025 en VLVK projek: Bejaardes maak saam: 25 Junie 2025 Beriggewer: Wilma van Staden VLV Hartenbos leer oor “Vat terug jou kroon“ Dit was ‘n vrolike groep dames wat op die koue wintersoggend van […]

HARTENBOS: VLV EN LAERSKOOL ONTMOET

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Onderwys en Kultuur Leefstyl Sameroeper: Petro Coetzer Ida van Tonder Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 27 Mei 2025 Wapen van Hartenbos Laerskool VLV Hartenbos en Hartenbos Laerskool is altwee welbekende entiteite in die gemeenskap van Hartenbos. Verskeie lede van die VLV Hartenbos het kleinkinders daar en ervaar die kinders se […]

PRETTIGE KUNS, HANDVLYT EN LEEFSTYL OGGENDE

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Potpouri, Kunste en Handvlyt, Leefstyl Saamroeper: Annemie Erasmus, Bestuur van die tak Beriggewer: Wilma van Staden Datums: 24 April en 29 April 2025 Met ‘n pragtige uitsig oor die see en ‘n groep dinamiese en kreatiewe VLV-lede bymekaar is die ideale geleentheid geskep vir ‘n onvergeetlike werkswinkel. Sestien lede van […]

LOODGLAS BETOWER HARTENBOS

Sirkel: SWD   Tak: Hartenbos   Studierigting: Potpouri, Kunste en Handvlyt, Projek: “Bejaardes maak saak”   Saamroeper: Annemie Erasmus, Bestuur van die tak   Beriggewer: Wilma van Staden   Datum van geleentheid: 25 Maart 2025   LOODGLAS BETOWER VLV HARTENBOS BYEENKOMS   Op die heerlike hersdag van 25 Maart 2025 het Charlotte Jonker die lede […]

HARTENBOS SE GROEN MUSIEK ERFENIS

Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Potpouri Landbou en Tuinbou en Onderwys en Kultuur Sameroeper: Landbou en Tuinbou Hanlie Vorster Onderwys en Kultuur Michelle Stevens Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 20 Augustus 2024 HARTENBOS SE GROEN MUSIEK ERFENIS Die oggend van 20 Augustus 2024 was ‘n koue wintersoggend. Toe die VLV Hartenbos egter met hulle maadelikse […]

DIE LAPPIESKONINGIN 

Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Leefstyl (naaldwerk) Sameroeper: Sylvia Grobler Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 23 Julie 2024 DIE LAPPIESKONINGIN  As daar nou ‘n vrou is wat kan toor met lappies, is dit Ina Smit van Bernina in Mosselbaai. Dit het sy weereens bewys by die VLV Hartenbos se maandelikse byeenkoms op 23 Julie 2024. […]