‘n Storie wat begin het drie millenniums gelede
Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Gesondheid Saamroeper: Emsi Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 18 Junie 2024 ‘n Storie wat begin het drie millenniums gelede Die oorsprong van die behandelingsmetode van Refleksologie dateer 3 000 jaar gelede. Die oorsprong daarvan word gevind in Egipte en China. Tekeninge wat Refleksologie of drukpuntterapie voorstel, is in Egipte ontdek. Jonette Smit besig met haar voorlegging Refeksologie […]
Hartenbos se groot sukses
Sirkel: SWD Tak: VLV Hartenbos Studierigting: Leefstyl Saamroeper: Loy van Sittert Beriggewer: Wilma van Staden, geskryf deur Marietjie Albrecht Datum: 21 Mei 2024 Hartenbos se groot sukses Rolien verwelkom almal op haar spontane vriendelike manier Waarna Marie Louw van George ons vul met Woorde. Woorde kan die lewe versuur of vier. Snik, grens en ween is […]
Hartenbos bewonder volstruise
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Landbou en Tuinbou Sameroeper: Hanlie Vorster Beriggewer: Wilma van Staden DATUM 23 April 2024 Hartenbos bewonder volstruise Op 23 April 2024 het VLV Hartenbos hulle maandelikse lede byeenkoms gehad. By die geleentheid het Mnr en Mev Hannes en Christine Uys, volstruisboere van die plaas Waterkloof in die Heidelberg-distrik, ons toegespreek oor […]
Hartenbos Herfsfees wat pyne help verlig
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Hele bestuur Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 26 Maart 2024 Hartenbos Herfsfees wat pyne help verlig Hartenbos VLV-tak het op 26 Maart 2024 ‘n Herfsfees gehou. By die geleentheid is ‘n vrolike Herfstee aangebied met ‘n gasspreker en pragtige musiek, pragtige, vrolik gedekte tafels, geskenktrekkings en heerlike eetgoedjies. Hartenbos VLV-tak was verheug en […]
Hartenbos skenk handdoeke aan versorgingsentrum
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Emsie Viljoen Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 18 Maart 2024 Hartenbos skenk handdoeke aan versorgingsentrum Op Maandag 18 Maart het drie lede van die VLV Hartenbos-tak: Wilma van Staden, Emi de Jager en Rolien Smit (takvoorsitter), die @Peace versorgingsentrum in Mosselbaai besoek. Die versorgingssentrum het tot stand gekom in die negentiger jare toe […]
Konferensie laat Hartenbos oor aan rymelary
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Annemie Erasmus Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 6 Maart 2024 Konferensie bied ‘n geleentheid vir rymelary Vyf lede van VLV Hartenbos het op 6 Maart 2024 die SWD konferensie bygewoon. Die versierings, eetgoed en heerlike geselskap was vir elkeen ‘n wonderlike atmosfeer wat bygedra het […]
DBV besoek Hartenbos Tak
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Opvoeding en Kultuur en Openbare Sake Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 20 en 30 Januarie 2024 Sommer op die tweede dag van die nuwe skooljaar het VLV Hartenbos weggespring met die oorhandiging van inkleurpotlode aan die Gr 1-leerders van die Laerskool Ruiterbos. Ruiterbos Laerskool is geleë op die R823 pad […]
Hartenbos leer meer oor loombreiwerk
Sirkel: SWD Tak: Hartenbos VLV Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 24 en 31 Oktober 2023 Tydens ons laaste byeenkoms van 2023 het die tak se voorsitter, en ‘n bedrewe beoordeelaar, Rita Burger, die lede toegesprëek en sekere kriteria vir kompetisies vir die drie verskillende kompetisie- vlakke duidelik gemaak. Sy het ook handige wenke […]