Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG!

Blanco SWD Webwerf beriggewer en -skrywer, Lydie Terblanche Tak-beriggewer, Marietjie Schaaf, foto’s verskaf 14 Oktober 2025 DIT WAS TYD OM IN DIE FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG TE KOM! Eiers speel ‘n ongelooflike belangrike rol in die daaglikse lewens van mense regoor die wêreld Eiers word beskou as een van die oudste kosse wat die mens […]

Groei natuurlik, eet gesond!

Tak               Klein-Brakrvier Sirkel            SWD Datum         30 September Beriggewer  Lydie Terblanche Portefeulje   Landbou

Voëlvlei besoek Jireh Kaasfabriek

Sirkel:              SWD Tak:                 Voëlvlei Portefeulje:   Landbou en Tuinbou Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum:          30 September 2025 VLV Voëlvlei se dames besoek Jireh Kaasfabriek in Riversdal Op 23 September 2025 het ‘n vrolike groep van 27 vroue (asook een man) van die Voëlvlei-tak van die VLV die voorreg gehad om Jireh Foods se kaasfabriek in Riversdal, sowel […]

Dordrecht vergader in OVK stoor

Tak:                             Dordrecht – NOK Studierigting:                       Landbou & Tuinbou Aanbieder:              Lenie Fourie Beriggewer:             Gerda Fourie Datum:                      23 September 2025 VLV Dordrecht se jaarlikse Landbou-vergadering is op 23 September 2025 aangebied in samewerking met OVK-Köoperasie se Dordrecht-tak. Die geleentheid is in OVK se stoor aangebied (om die gevoel te kry!), en báie meer toeskouers het opgedaag […]

Aberdeen VLV – Leer om mooier foto’s neem

Sirkel:             Middelland Tak:                 Aberdeen Portefeulje:    Kunste en Handvlyt Saamroeper: Lea van der Vyver (Voorsitter) Beriggewer:  Karin Pienaar Datum:           17 September 2025 Op Woensdag 17 September 2025 het die VLV Aberdeen by Check Mate Coffee Shop vergader. Voorsitter Lea van der Vyver het lede hartlik verwelkom en die vergadering geopen met ’n bemoedigende boodskap uit die […]

Outisme en Skoolopvoeding

Sirkel: Kimberley Tak: Douglas Portefeulje: Opvoedkunde – Hoërskool Douglas Berriggewer: Rina Hansen Datum: 16 September 2025 Outisme is ’n ontwikkelingsversteuring wat ’n invloed het op hoe ’n kind kommunikeer, leer en tussen ander mense optree. In skole is dit belangrik dat leerders met outisme die regte ondersteuning ontvang om hul volle potensiaal te bereik. Leerders […]

SPESIALE BAKKERS – EKSTRA SPESIALE EETGOED!

Sirkel              Tygerberg Tak                  Goodwood Portefeulje     Leefstyl (kos) Saamroeper Shirey Brand Beriggewer   Shirley Brand Datum            16 September 2025 SPESIALE BAKSTERS/BAKKERS – EKSTRA SPESIALE EETGOED! Lynne Rutherford (stigter en eienaar van Down with Dough het ons kom toespreek. Haar eie seun Joshua is met Down Sindroom gediagnoseer en hoe ouer hy geword het, het sy besef daar […]

Aberdeen Lente Gesondheidsoggend

Aberdeen VLV – Lente Gesondheidsoggend bring nuwe hoop en inspirasie Sirkel:          Middelland Tak:             Aberdeen Portefeulje:  Opvoeding & Kultuur Saamroeper:         Petro Marx Beriggewer: Karin Pienaar Datum:                  13 September 2025 Die VLV Aberdeen-tak het op Saterdag, 13 September 2025, ’n onvergeetlike Lente Gesondheidsoggend aangebied – ’n oggend gevul met hoop, inspirasie en nuwe insigte oor gesonde leefstyl. […]

Damesoggend vir huishulpe

SIRKEL:                     Noord-Karoo TAK:                           Murraysburg PORTEFEULJE:      Voorsittersvergadering SAAMROEPER:  Voorsitter: Renée Swanepoel BERIGGEWER:       Theresa Troskie DATUM:                     10 September 2025 Ons voorsitter, Renée Swanepoel het onlangs in Duitsland geval en haar pols gebreek. Sy moes daar geopereer word. Sy deel haar ervaring van die Duitse gesondheidsdienste met die lede. Renée Swanepoel doen verslag van die Damesoggggend. Vier-en-veertig huishulpe […]

GESINSGEWELD EN KINDERBESKERMING

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPENBARE SAKE SAAMROEPER: GRISELDA PRETORIUS BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 10 SEPTEMBER 2025       Kapt Hannelie van Wyk, bevelvoerder van die spesiale eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe, het Vryburg VLV toegespreek oor die omvang van die Polisiediens se verantwoordelikhede. Dié gebied sluit Ganyesa, Piet Plessis, Stella, Amalia, Schweizer-Reneke, Ipelegeng en […]