Gee jou lewe kleur – besoek ‘n bejaarde

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: Junie 2025 Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Marie Joubert Beriggewer: Marietjie Schaaf Media koördineerder: L Terblanche Marie en Johanna bedank die spreker Hennie Coetzee – Bestuurder van JJ Watson. Peet Terblanche word deur Johanna bedank Peet speel op die kitaar en ons sing lekker ” Suikerbossie” en nog meer liedjies saam. […]
Prieska word “huiskoop slim”

Sirkel: Noordwes-Kaap Tak: Prieska Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Theresa Swart Beriggewer: Jakkie van Zyl Datum: 11 Junie 2025 Mnr. Frans Lotz, ‘n plaaslike prokureur, gee ons vir ons volledige inligting oor wat ons alles moet weet i.v.m. ‘n koopkontrak. Goeie regsadvies is nodig, moenie net ‘n vorm van die internet aftrek en gebruik nie. Dinge […]
Gemeenskapsdiens, Inspirasie en Vrouekrag in Aksie

Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Potpourri Saamroeper: Luise de Jager – Gesondheid Karen van Rensburg – Kunste & Handvlyt Petro Marx – Opvoeding & Kultuur Beriggewer: Karin Pienaar Datum: 11 Junie 2025 Op 11 Junie 2025 het Aberdeen VLV weereens gewys hoekom hulle ’n spilpunt is van vrouekrag, kreatiwiteit en diensbaarheid in die gemeenskap. Die […]
OEFEN VIR BALANS, MOBILITEIT & KRAG

Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Gesondheid Sameroeper: Leonie Botha Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 3 Junie 2025 Fotograaf: Ammie Loots OEFEN, OEFEN EN OEFEN NOG ‘N KEER VIR BALANS, MOBILITEIT & KRAG Die kleur oranje simboliseer hoofsaaklik optimisme, vreugde, emosie, kreatiwiteit en, ja, verandering. Dit maak oranje ‘n werklik uitstaande en unieke kleur. Oranje is die kleur van die lewe. Oranje is […]
‘n Deurmat of ‘n Swart Gat?

Sirkel:OverbergTak:BredasdorpSaamroeper Gesondheid:Annatjie de BeerBeriggewer:Letty-Ann Möller Datum: 3 Junie 2025 Jy kry vaskulêre demensie, demensie met Levi en temporale-en alkoholdemensie. Die interessante effek wat KLEUR op ‘n Alzheimerspasiënt het is tydens VLV Bredasdorp-tak se Gesondheidsvergadering op 3 Junie 2025 uitgewys. Swart is ‘n besliste nee vir Alzheimers. Die pasiënt sal vassteek by ‘n swart deurmatjie want […]
ONS GESKIEDENIS IS KOSBAAR

Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 2 Junie ‘n Groot groep van Klein-Brakrivier het ‘n baie interessante en insiggewende uitstappie na die Hartenbos museum geniet. Die geskiedenis van die Groot Trek word onder meer hier met groot sorg uitgebeeld. ‘n Besoek aan hierdie museum is voorwaar ‘n besoek werk (slegs R10 vir volwassenes […]
THE ELDERLY MATTER

Branch: Still Bay Circle: South Western Districts Reporter: Carol Scott, ChairLady Date: 30 May 2025 VLV Still Bay made a decision to treat and entertain the residents of Huis Stilbaai. Two portfolio’s at a time would decide on an entertainment function at the Home. The first two porfolio’s – Opvoeding en Kultuur and Kuns & Handvlyt organised with Pauline Matthee, a resident of Still […]
Project 2025 – knitting beanies for charity

Branch: Still Bay Circle: South Western Districts Reporter: Carol Scott, ChairLady Date: 30 May 2025 Still Bay Branch has embarked on a project to knit and crochet beanies for charity. A knitted beanie was a branch competition item. A member entering the competition, donates their beanie to the project. Those not taking part in the competition knit beanies which they donate to the […]
HARTENBOS: VLV EN LAERSKOOL ONTMOET

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Onderwys en Kultuur Leefstyl Sameroeper: Petro Coetzer Ida van Tonder Beriggewer: Wilma van Staden Datum: 27 Mei 2025 Wapen van Hartenbos Laerskool VLV Hartenbos en Hartenbos Laerskool is altwee welbekende entiteite in die gemeenskap van Hartenbos. Verskeie lede van die VLV Hartenbos het kleinkinders daar en ervaar die kinders se […]
Die Wynhuis – Graaff-Reinet

Sirkel: Middelland Tak: Graaff-Reinet Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Alta Coetzee Beriggewer: Alta Coetzee Datum: 26 Mei 2025 Die VLV Graaff-Reinet het ‘n uitstappie onderneem na Die Wynhuis van Anne-Mareé en Christo Vorster. Hulle het rooiwyn op hul perseel in Die Wynhuis in Graaff-Reinet vir n hele aantal jare gemaak. Anne-Mareé het die hele wynmaakproses aan ons verduidelik waarna ons van […]