Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Wat doen ‘n Kinesioloog? Graafwater vind uit

Tak: Graafwater Portefeulje: Gesondheid Saamroeper: Benita Gerber Beriggewer: Marina Visser Datum van vergadering: 8 Julie 2025 Tydens hulle gesondheidsvergadering op 8 Julie 2025 het Tracy du Plessis, ‘n Kinesioloog van Clanwilliam, die VLV-tak van Graafwater besoek. Sy fasiliteer ‘n spiertoets en gebruik so beweging in die liggaam om vas te stel waar daar stres in […]

Pitkos vir Oudtshoorn

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Mariëtte Basson Beriggewer: Petro Doman Collage: Isabella Jansen vN Datum van vergadering: 29 April 2025 Oudtshoorn-tak besoek die Celebration-granaatplaas op 29 April 2025 as deel van hul Landbou & Tuinbou-portefeulje. Dié plaas is tussen Oudtshoorn en Calitzdorp aan die voet van die Gamka- en Swartberg geleë. […]

Aberdeen VLV Gee Om Vir Aalwynhof

Sirkel:               Middelland Tak:                  Aberdeen Portefeulje:        Opvoeding & Kultuur Beriggewer:       Lea van der Vyver Datum:              2 Julie 2025 Tydens die Boerevereniging se Kuddedag op 5 Junie 2025, bied Aberdeen VLV ‘n kosstalletjie ten bate van Aalwynhof Ouetehuis aan. Danksy ywerige VLV-lede se skenkings en harde werk, is die dag ‘n reuse sukses en is daar R6100 […]

UITDAGINGS VAN PLEEGSORG

SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: OPENBARE SAKE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN AANBIEDER: CARIEN VAN NIEKERK DATUM: 25 JUNIE 2025      Belinda te Baerts deel haar ervarings met Vryburg VLV. Op 15 Desember 2019 is ‘n baba toegedraai in ‘n kombersie, buite haar huis gelaat. Net daar het haar reis met kwesbare kinders begin. Sy het toestemming by […]

“Vat terug jou kroon”

Sirkel: SWD Tak: Hartenbos Studierigting: Leefstyl en VLVK projek: Bejaardes maak saam. Saamroeper: Leefstyl: Ida van Tonder. Datum:           Leefstyl: 24 Junie 2025 en VLVK projek: Bejaardes maak saam: 25 Junie 2025 Beriggewer: Wilma van Staden VLV Hartenbos leer oor “Vat terug jou kroon“ Dit was ‘n vrolike groep dames wat op die koue wintersoggend van […]

Suider Paarl leer skryf ‘n koue oggend warm!

Sirkel: Paarl Tak: Suider Paarl Portefeulje: Kuns en Handvlyt Saamroeper: Berta Spangenberg Beriggewer: Gonny du Plessis Datum: 18 Junie 2025 Op ‘n koue en nat wintersoggend, leer die lede en gaste van Suider Paarl tak meer oor die kuns van skryfwerk en die skryf van boeke asook hoe om ‘n digitale advertensie te maak. Twee […]

Bejaardes maak saak

Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Openbare sake Byeenkoms gereël: Petro Doman Beriggewer: Petro Doman Foto’s: Alet Badenhorst Datum van vergadering: 17 Junie 2025 Die Oudtshoorn VLV-tak het op 17 Junie 2025 byeengekom vir ’n heerlike, informele vergadering en Toerisme aangeraak as deel van die Openbare Sake studierigting. Hulle het met die intrapslag vir hulself gesing […]

EK LEWE!

Onderwerp :                          Tygerberg Goodwood 17 Junie 2025 Sirkel :                                    Tygerberg Tak :                                        Goodwood Portefeulje :                           Fondsinsameling Saamroeper :                        Bestuurspan Beriggewer :                          Shirley Brand Datum :                                  17 Junie 2025 Crown Create Studio is genooi om te kom optree by ons Fondsinsameling. Die groep bestaan uit twee dames, Therenè Nel en Melanie Labuschagne. Deur […]

Vandag, hier in die BAAI, kruip ons in ons dop in!

Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Landbou Beriggewer: Wilna Marx Fotograaf: Elmarie Visser Datum: 17 Junie 2025 In ons dop, met die see op ons kop! Saam met Tracey Whitehead die “Rescue Manager” en Talitha Noble die “Conservation Manager” van die Two Oceans Akwarium se “Turtle Conservation Centre” kruip ons vanoggend te lekker en met nuuskierigheid […]