BLANCO IS BESIGE BYE

BlancoSWDJunie 2026Berigskrywer, Marietjie SchaafMedia Samesteller, Lydie Terblanche
Internasionale Brandweerdag

Tak: BlancoSirkel: SWDDATUM: 6 Mei 2026Beriggewing: Marietjie Schaaf Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche Terwyl ons in huise warm en veilig is , is die brandweer spanne besig om in die uiterste storm en reënweer menselewens te red. Ons Blanco-vroue betuig opregte dank en waardering aan die Brandweer van George vir hul toegewyde optredes tydens die hewige […]
Tuin tot Tafel

Tak: BlancoSirkel: SWDDatum: Maart & April 2026Projek: Tuin tot TafelBeriggewing: Marietjie Schaaf Media Ko-ordineerder: Lydie Terblanche
Sit dit op Ouma se Skinkbord

Blanco SWD Portefeulje: Leefstyl – Voedsel voorbereiding (VLVK-projek, Tuin tot Tafel) Beriggewing: Marietjie Schaaf Media Koördineerder: Lydie Terblanche Datum: 27 Maart 2026 Blanco leer die Verkenners die kuns om kaasbroodjies te maak. Die mini-werkwinkel sluit in: 1. Smeer twee snye brood van hoek tot kant, korsie tot korsie, versigtig en egalig maar deeglik binnekant; 2. […]
Skenking vir Haweloses

Blanco SWD Skenking vir Haweloses Media beriggewer Lydie Terblanche 16 Maart 2026
FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG!

Blanco SWD Webwerf beriggewer en -skrywer, Lydie Terblanche Tak-beriggewer, Marietjie Schaaf, foto’s verskaf 14 Oktober 2025 DIT WAS TYD OM IN DIE FEESTELIKE GEES VIR WÊRELDEIERDAG TE KOM! Eiers speel ‘n ongelooflike belangrike rol in die daaglikse lewens van mense regoor die wêreld Eiers word beskou as een van die oudste kosse wat die mens […]
Treffende Tuin vir Mandeladag

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 14 Julie 2025 Beriggewing: Marietjie Schaaf Webwerf Koördineerder: L Terblanche Tema: Mandela dag Tuin- Projek: Blanco Tak het die dag gebruik om ‘n positiewe impak te maak deur die “Skep van ‘n mooi tuin area” by Rosemoor Tehuis vir Bejaardes, George. Die behoefte was om ‘n skoon omgewing met plante […]
Blanco vier Afrikaans

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 10 Julie 2025 Beriggewer: Marietjie Schaaf Media koördineerder: L Terblanche
Gee jou lewe kleur – besoek ‘n bejaarde

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: Junie 2025 Opvoeding & Kultuur Saamroeper: Marie Joubert Beriggewer: Marietjie Schaaf Media koördineerder: L Terblanche Marie en Johanna bedank die spreker Hennie Coetzee – Bestuurder van JJ Watson. Peet Terblanche word deur Johanna bedank Peet speel op die kitaar en ons sing lekker ” Suikerbossie” en nog meer liedjies saam. […]
Blanco vier Wêreld Byedag

Tak: Blanco Sirkel: SWD Datum: 9 Mei 2025 Portefeulje: Landbou – “Die wonderwêreld van die Heuningbye” Beriggewer: Marietjie Schaaf Saamroeper: Johanna Lamprecht Media koördineerder: L Terblanche Blanco het ‘n interessante besoek aan Bee Things in George gebring. Sterna Snyman van Bee Things het op Wêreld Byedag met ons gesels oor die uiters belangrike werk wat bye in […]