Blanco hou prentjie-mooi Paasfees

Blanco hou prentjie-mooi Paasfees Tak, Blanco Sirkel, SWD Datum, 10 April 2025 Portefeulje, Leefstyl- Masjienwerk Beriggewer, Marietjie Schaaf Media koördineerder, L Terblanche Blanco skep ‘n prentjie-mooi, blou Paasfees-tema vir hierdie byeenkoms. Die paashaas kom maak selfs ‘n draai om die sjokolade nessies, marshmallow-terte en ander watertand eetgoed te bewonder. Tot die agt gaste wat die […]
Blanco se krukkelys
Tak: Blanco Sirkel: SWD Webwerf beriggewer, Lydie Terblanche Berigskrywer, Lynette Nel Datum: 20 Februarie 2024 Blanco se krukkelys Gesondheid-vergadering: Ortopediese hulpmiddels Lynette Nel (SWD-gesondheid saamroeper), het by Blanco gaan kuier, sy is aan die woord: Ek is genooi na die vergadering en was aangenaam verras! Die tak bestaan uit 13 aktiewe lede, wat soos ‘n […]
Blanco ondersteun Mandeladag
Sirkel: SWD Tak: Blanco Beriggewer: Marietjie Schaaf Datum: 18 Julie 2024 Blanco ondersteun Mandeladag BLANCO bederf Huis Harmonie met heerlike warm kerrie en rys op 18 Julie vir die ondersteuning van Mandeladag.