Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Malmesbury kook Frans

Sirkel Paarl VLV Malmesbury Leefstyl Sameroeper: Mia Louw Beriggewer: Christine van Zyl 14 Mei 2025 Malmesbury VLV het hul takvergadering gebruik om solank te oefen vir Intertak. Die Leefstyl-vergadering se tema was Franse Flair, met ‘n Eiffel-toring en al. Lede het entoesiasties meegedoen deur hul sjiekste Franse voetjies voor te sit. Voorsitter Mia Louw het […]

Malmesbury boer vooruit

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Landbou Saamroeper: Marelize de Kock Beriggewer: Christine van Zyl Datum van vergadering: 12 Februarie 2025 Malmesbury boer vooruit Hendrik de Kock, boer van die plaas De Grendel, Malmesbury gesels oor die gebruik van ‘n hommeltuig in die landbou – hoe tegnologie die landbou transformeer en veral hoe DJI se landbouhommeltuig boerdery verander en meer volhoubaar […]

Malmesbury sluit jaar af by Orgideë Kwekery

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Datum: 19 November 2024 Beriggewer: Christine van Zyl / Mia Louw Studierigting: Landbou / Leefstyl Malmesbury sluit jaar af by Orgideë Kwekery Vir Malmesbury VLV se afsluiting besoek ons die Duckitt Orgideë Kwekery buit Darling. (Kontak: Marita Rossouw – marita@darlingorchids.com) Eienaar Nicolas Duckitt, vertel meer oor die ontstaan en huidige boerdery. Duckitt […]

Malmesbury besoek Deli-Co Farmstyle Family Butchery

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Studierigting: Landbou & Tuinbou / Leefstyl Beriggewer: Mia Louw Datum: 18 Oktober 2023 Ons besoek Deli-Co Farmstyle Family Butchery buite Riebeek. Ons word genooi na Deli-Co se raadsaal op die 3de verdieping van die kantoorblok. Pieter Truter, mede-eienaar, vertel vir ons meer van die ontstaan, groei en huidige bedrywighede van Deli-Co. […]

Hulpmiddels vir gestremdes

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Mia Louw Datum: Mei 2022 Furlow Theron (071 682 6107) en Hillétje Wiehan (0845498443) van Grace Clothes and Aid for the disabled. www.clothesandaidfordisabled.com Furlow is in 2016 verlam a.g.v.‘n rugbybesering. Sy leefstyl het heeltemal verander. Hy het geen gevoel in sy bene nie. Hy vertel dat sy liggaam […]

Kultuur, erfenis en tradisie

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Mia Louw Datum: 3 April 2022 As iemand oor 200 jaar gaan “google” wat die kultuur van die Afrikaner is, wat gaan daar opkom? Marieta Jooste lewer ‘n insiggewende praatjie oor Kultuur, Erfenis en Tradisie. Met skreeusnaakse staaltjies tussen in, vertel sy meer oor die geskiedenis […]

Saadjies in papier

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Mia Louw Datum: 10 November 2021 Nelita Knoesen van Growing Paper: The Seed Paper, verwelkom ons by hulle op die plaas, in die Paardeberg, net buite Malmesbury. Growing Paper bestaan sedert 2010. Die besigheid is begin deur 2 vriendinne – Nileta en Roxanne. Tans het hulle […]

Tee en Gin-proe

Sirkel: Paarl Tak: Malmesbury Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Mia Louw Datum: 13 Oktober 2021 Reinette Victor van Carmién Rooibos Tea bied vir ons ‘n Tee en Gin-proe aan. Wie het ooit gedink dat jy Gin en tee kan meng, en nogal op ‘n Woensdag oggend 10:00 by Nuweplaas Padstal, geleë tussen Malmesbury en Riebeekvallei. Carmién maak […]

Gesondheidsvoordele van kanola-olie

Sirkel: Paarl Tak:  Malmesbury Portefeulje:  Landbou en Tuinbou Beriggewer:  Christine van Zyl – Datum van vergadering:  19 Februarie 2020   Malmesbury het oudergewoonte die nuwe jaar afgeskop met ‘n interessante takvergadering met baie lede teenwoordig en meer as ‘n handvol gaste waarvan 2 dadelik aangesluit het as lede.   Wian Engelbrecht van BVSA Malmesbury het […]