Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

EET-JOU-GROENTEDAG

Klein-Brakrivier SWD MEDIA SAMESTELLER, LYDIE TERBLANCHE TEKS BYDRAE, INA LOUW 15 JUNIE 2026 INTERNASIONALE EET-JOU-GROENTEDAG

Klein-Brak kul die koue

Klein-Brakrivier SWD 12 Mei 2026 Web koördineerder          Lydie Terblanche Berigskrywer             Ina Louw Hierdie jaar het met ‘n knal weggespring. Nou reeds koud met winter op die voorstoep, bly die tak besig om ysbere weg te hou. Die plaaslike SAPD het ons genader vir hulp in meer as een opsig en ons het dadelik ingespring […]

Muse loop in Kleinbrak

Klein-Brakrivier SWD 20 April 2026 Web koördineerder          Lydie Terblanche Berigskrywer                         Ina Louw Die muse loop los rond in Kleinbrak Die Vrolike Vieringe groep het Haikudag laat vier in die Klein-Brakrivier se VLV-tak. Die Haiku is soos volg deur Ina aangekondig en verduidelik: Op 17 April is dit Haikudag. ‘n Haiku is ‘n Japanese […]

Wafeldag 2026: Spanbou

Klein-Brakrivier SWD 25 Maart 2025 Web koördineerder          Lydie Terblanche Berigskrywer                         Ina Louw Fotograwe                           Jenny Spangenberg, Ina Louw, Leonie Stone Wafeldag 2026: Spanbou & Melksnor eskapades Elf vriendelike vroue gaan vier Wafeldag by die Melksnor in Groot-Brak. Hulle kuier en leer mekaar ken op persoonlike vlak. Hulle bestel fantastiese wafels, eet heerlik en lag, […]

Kuns en Handvlyt in Pers

Klein-Brakrivier SWD 24 Maart 2025 Web koördineerder        Lydie Terblanche Berigskrywer                   Ina Louw Tak-byeenkoms: Kuns en Handvlyt in Pers Die maandelikse vergadering was ‘n kleurvolle geleentheid, met pers as die kleur van die maand. Die tafels was fleurig getooi en die dames het nie agterweë gebly nie. Lydie Terblanche, ons voorsitter het gaste verwelkom geheet […]

Indrukke van SWD Konferensie

Indrukke van die SWD Konferensie deur ‘n nuweling Klein-Brakrivier SWD 11 Maart 2025 Web koördineerder          Lydie Terblanche Berigskrywer                         Ina Louw Ek was onmiddellik aangenaam verras by my aankoms. Daar was vriendelike dames wat verduidelik het hoe die registrasieproses moet verloop. Die pragtige mosaïek verwelkomingsbord was kunstig geplaas. Die oggendkoffie was keurig voorberei en […]