Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl)
Sirkel Griekwaland-Wes Konferensie Beriggewer: Ruby Kriel 12 Maart 2025 Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl) Elsabe Aldrich was die hoofspreker by die 92ste Konferensie van Griekwaland-Wes. Sirkel Griekwald-Wes se 92ste Sirkelkonferensie is op 12 Maart 2025 aangebied deur Olifantshoek met die tema Kleur jou Lewe (in Marokkaanse styl). Die nuwe bestuur van Sirkel Griekwald-Wes is: Agter vlnr: Jorietha […]
KONFERENSIE TE ROBERTSON
Sirkel Worcester Beriggewer: Louwna Hoving Datum: 12 Maart 2025 92ste VLV SIRKEL WORCESTER KONFERENSIE TE ROBERTSON Tema 2025: Kleur jou lewe Projek: Bejaardes maak saak Die venue was versier met pragtige kleurvolle blomme. Opening en verwelkoming: Vlae word ingedra deur Anamarie du Toit en Tillie Hand. Internasionale gebed voorgelees deur Sonja Neethling en ds. Elrika Esterhuizen open met 1 Petrus 3. Vroue […]
KLEIN-BRAKRIVIER VISUELE OORSIG – KONFERENSIE 2025
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: 12 Maart 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche KLEIN-BRAKRIVIER VISUELE OORSIG – KONFERENSIE 2025
SWD – SOMER, SON EN SEE….
SIRKEL SWD Berigskrywer, Carin Conradie Verslaggewer, Lydie Terblanche DATUM: 12 Maart 2025 SWD – SOMER, SON EN SEE…. Die VLV-Sedgefield was op Woensdag 12 Maart 2025 die gasheertak van die 91ste VLVK-Suidwestelike Distrikte se konferensie. Daar was 47 afgevaardigdes en dagbesoekers van 15 takke teenwoordig, sowel as die sirkelbestuur van SWD, beoordelaars, eregas Trienie Barnard […]
Skakerings van groen in St Helenabaai!
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Wilna Marx Fotograwe: Elmarie Visser en Estelle Coetzee Datum: 11 Maart 2025 Skakerings van groen in St Helenabaai! ‘n Leefstylvergadering om te onthou! Pragtige, rustige groen wag op ons in die saal. Ons Vise-Voorsitter, Elna Louw verwelkom die vier nuwe lede wat pas by ons aangesluit het. […]
VRYBURG MAAK SKOONSKIP BY KONFERENSIE
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: KONFERENSIE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 6 MAART 2025 VRYBURG MAAK SKOONSKIP BY KONFERENSIE Tydens die konferensie word Vryburg as Stertak aangewys en verower trofeë vir meeste punte, meeste inskrywings, takreaksie en ledewerwing. Marietjie Steyn word aangewys as sterlid en behaal 1ste plek vir skilderkuns en fotografie. Eurika Byleveld ontvang trofeë vir finansiële […]
‘n Gedissiplineerde hond is ‘n gelukkige hond!
Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Varings Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Die Bestuur Beriggewer: René Ferreira Datum van vergadering: 6 Maart 2025 ‘n Gedissiplineerde hond is ‘n gelukkige hond! Met die instap by VLV-Varingtak se Maartvergadering, was ons onmiddellik bewus van die groot, swart hond wat ook in die vergadering is. Later word ons aan hom voorgestel: […]
Beet – eet jouself gesond
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg PORTEFEULJE: Leefstyl SAAMROEPER: Adrie Conradie BERIGGEWER: Theresa Troskie DATUM: 5 Maart 2025 Beet – eet jouself gesond Adrie Conradie, Saamroeper van Leefstyl op Murraysburg, het ons in die tuin van hul dorpshuis ontvang en het ’n baie interessante vergadering daar aangebied! Tema: Beet – eet jouself gesond. Eerstens is die verjaardagdames met ’n resep gelukgewens: […]
KLEUR JOU LEWE – Ons Jaartema
Tak: Bredasdorp Sirkel: Overberg Beriggewer: Joanie Pretorius – Leefstyl Saamroeper Datum van geleentheid: 4 Maart 2025 KLEUR JOU LEWE – Ons Jaartema Wat ‘n kleurontploffing was dit nie! Met ons jaartema en jaarprojek (Bejaardes Maak Saak) in gedagte, het ons Leefstylgroep vir elke lid gevra om ‘n speserybotteltjie vol blomme saam te bring na ons vergadering toe op 4 […]
Deel jou lewenservaring met ander
Sirkel: Paarl Tak: Slot van die Paarl Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Johline Genis Beriggewer: Annalise Loubser Datum: 4 Maart 2025 Deel jou lewenservaring met ander Groen is die kleur van die dag! Jackie Genis, Maretha Groenewald, Johline Genis, Minda Pretorius en Thea Basson Ons onderwerp vir die dag was […]