GANSBAAI LOK TOERISTE
Sirkel: Sirkel Overberg Tak: Gansbaai Portefeulje: Openbare Sake Sameroeper: Louisa de Wet Beriggewer: Marianna Mostert Datum: 4 Maart 2025 BLOUSEL BLOU SOOS GANSBAAI SE SEE LOK TOERISTE Blousel blou net soos Gansbaai se see op ‘n mooiweersdag was ons vergadering se kleur, Dinsdag, 4 Maart 2025. Al die dames het heerlik saamgespeel en ietsie blou of bloubont aangetrek en die tafels […]
The use of medication
Circle: South Western Districts Branch: Still Bay Portfolio: Health Convenor: Elaine Grobler Reporter: Carol Scott Date: 1 March 2025 The use of medication At one of our monthly meetings we had the privilege of having the Pharmacist from Fynbos Pharmacy address us on the use of medication. It is very important to follow the instructions given to a patient when taking […]
BEJAARDES MAAK SAAK
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: NASIONALE MELKTERTDAG BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 27 FEBRUARIE 2025  BEJAARDES MAAK SAAK Bejaardes is belangrik vir Vryburg VLV en op Nasionale Melktertdag is inwoners van dienssentrum getrakteer op melktert in verskillende gedaantes. Vanjaar word die eeufees van Afrikaans as amptelike taal gevier en daarom het Lindi van Vuuren verskeie gedigte […]
BEJAARDES MAAK BESLIS VIR KLEIN-BRAKRIVIER SAAK
Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Datum: 27 Februarie 2025 Beriggewer: Lydie Terblanche BEJAARDES MAAK BESLIS VIR KLEIN-BRAKRIVIER SAAK As deel van ons VLVK-projek Bejaardes maak Saak, het Klein-Brakrivier ‘n spesiale Valentyn-bederf-tee vir die Groenkloof aftreeoord se bejaardes gereël. Almal het dit terdeë geniet – Retha Nagel se interessante aanbieding, heerlike onthou-musiek, Dawn Greyling se lip-lek-lekker souttert en Lucia du Plessis […]
LEES JOU KOERANT EN LUISTER NA WILLEM
Sirkel: Paarl Tak: Strand Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Mariaan Herbert Beriggewer: Erna de Waal Datum van vergadering: 25 Februarie 2025 LEES JOU KOERANT EN LUISTER NA WILLEM By Strand-tak is die maandelikse byeenkoms lank nie meer net ‘n vergadering nie – dis telkens ‘n groot verrassing. Hierdie keer het die lede rondom mooi getooide […]
Blanco se krukkelys
Tak: Blanco Sirkel: SWD Webwerf beriggewer, Lydie Terblanche Berigskrywer, Lynette Nel Datum: 20 Februarie 2024 Blanco se krukkelys Gesondheid-vergadering: Ortopediese hulpmiddels Lynette Nel (SWD-gesondheid saamroeper), het by Blanco gaan kuier, sy is aan die woord: Ek is genooi na die vergadering en was aangenaam verras! Die tak bestaan uit 13 aktiewe lede, wat soos ‘n […]
Sedgefield raak kreatief
Sirkel: SWD Tak: Sedgefield Portefeulje: Landbou en Tuinbou & Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Miemie De Lange Beriggewer: Carin Van Niekerk Datum van vergadering: 19 Februarie 2025 SEDGEFIELD VLV-TAK WORD GEïNSPIREER OM KREATIEF TE RAAK Carina Kruger, ‘n plaaslike kunstenaar van Sedgefield, sowel as Karin en Mercia van ‘n plaaslike winkel, Old Little Teashop, het die dames van Sedgefield se VLV-tak op 19 […]
Die Wonder van Saamgestelde Rente
Tak:  Aberdeen Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 19 Februarie 2025 Aberdeen leer meer oor die Wonder van Saamgestelde Rente Aberdeen se vergadering op 19 Februarie fokus op die Openbare Sake studierigting. Lede gesels opgewonde, aangesien almal nat grondpaaie moes trotseer ná heerlike reën in die distrik! Saamroeper Suzanne Lategan open met ‘n gepaste […]
KLEUR JOU VOORKOMS
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG TEMA: LEEFSTYL SAAMROEPER: ERIKA LINDE BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN DATUM: 19 FEBRUARIE 2025 KLEUR JOU VOORKOMS Jacoline Fouché beklemtoon die belangrikheid van ‘n gesonde vel. Indien die buitenste vellaag beskadig is, kan skadelike bakterieë die vel binnedring. Hulle gebruik mikro-naaldbehandeling of chemiese afskilfering om die vel te vernuwe. Hannemie Stols beveel […]
‘n Vrolike, kleurvolle afskop
SIRKEL: PAARL TAK: SUIDER PAARL PORTEFEULJE: OPVOEDING EN KULTUUR SAAMROEPER: FREDA LOUW BERIGGEWER: GONNY DU PLESSIS DATUM: 19 FEBRUARIE 2025 ‘n Vrolike, kleurvolle afskop Suider Paarl-tak het die nuwe jaar afgeskop met ‘n kleurvolle Opvoedingsvergadering. Mev Freda Louw was die Saamroeper en saam met die gasvroue het hul die lede en gaste laat welkom voel. Na ‘n paar afkondigings het […]