Afriforum lig dames op Vryburg in
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Openbare Sake Aanbieder: Marthie Grobler Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 13 September 2023 De Clerq Matthee gesels oor die werksaamhede van Afriforum, ‘n waghond vir burgerregte wat landswyd reeds 295 000 lede het. Hul missie is om ‘n geloofwaardige organisasie vir Afrikaner-belange te wees. Hul visie is om vreedsaam met ander gemeenskappe […]
So word messe gemaak.
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Landbou Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 26 Julie 2023 Aanbieder: Eurika Byleveld Pieter Jonker deel sy kennis oor die maak van messe met Vryburg VLV. Hy gebruik gebreekte saaglemme om messe te maak. Metaal word in vuur en dan in olie getemper. Die vorms word uitgesaag en dan met die […]
Verskillende masjienwerk tegnieke
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Opvoeding Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 21 Junie 2023 Margo du Plessis deel haar kennis oor verskillende tegnieke wat in masjienwerk gebruik kan word. Moderne masjiene kan verstel word om verskillende teksture te stik. Enige materiaal van kurk tot balsahout kan gebruik word. Sy verduidelik tegnieke soos appliek, mosaïek, dollaslap, kant, […]
Vryburg: Speelgoed vir kleingoed
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Opvoeding en Kultuur Datum: Mei 2023 Beriggewer: Nellie Viljoen Om vroeë kinderontwikkeling te bevorder het lede van Vryburg Vrouelandbouvereniging besluit om herwinbare items in die huis te omskep in opvoedkundige speelgoed vir kleuters tussen die ouderdom van 1 en 5 jaar. ‘n Pamflet met die mylpale vir elke ouderdomsgroep […]
Positiwiteit is harde werk
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding en Kultuur Aanbieder: Esta Twigge Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 17 Mei 2023 Esta Twigge spreek die tak toe oor ‘n toksiese lewenswyse. Obsessie met positiewe denke ten spyte van omstandighede kan lei tot verplaaste of misplaaste positiwiteit. Positiwiteit is ‘n goeie eienskap maar as dit te ver gedryf word, […]
Musiekwaardering op Vryburg
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 April 2023 Musiekwaardering: Aanbieder: Petro Ollewagen Vryburg het inwoners van dienssentrum genooi om saam na strelende musiek van Marcus van Heerden te luister. Hy is ‘n bekende in musiekkringe en speel sedert die begin van inperking elke aand musiek vir die […]
Heerlike peuselhappies
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Erika Linde Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 15 Februarie 2023 Tapas is ‘n aptytwekker of peuselhappie in Spaanse kookkuns maar kan ook ‘n hele maaltyd vorm. Volgens Erika Linde verwys tapas of antipasti na die styl van voedselbediening eerder as na spesifieke disse. Dit gaan oor die kuier en […]
Versorging van persone met demensie
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 25 Januarie 2023 Volgens Mariaan Pretorius, verpleegkundige verbonde aan Rusoord, is demensie die verlies van breinfunksionering wat taal, oordeel en vermoëns aantas. Dit is nie geneesbaar nie en die brein word mettertyd net meer aangetas. Dié agteruitgang tas die persoon se oordeelsvermoë en optrede […]
Afsluiting: Vryburg
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 23 November 2022 Vryburg VLV sluit die jaar af met ‘n gesellige ete by Villa Brocant. Marietjie Steyn ontvang die trofee vir blomme gevorderd terwyl Carien van Niekerk skoonskip maak met blomme beginners, kookkuns, handwerk en kunste. Nellie Viljoen wen ope-afdeling en word beloon met […]
Die geskiedenis van naalde
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 Oktober 2022 Margo du Plessis gesels oor die geskiedenis en vervaardiging van naalde vir huishoudelike naaimasjiene. Die oudste naalde dateer vanaf 28000 jaar voor Christus. Teen 1755 was die meeste naalde reeds ontwikkel wat tans nog gebruik word. Naalde het die weg gebaan […]