VRYBURG VIER MANDELA DAG
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 17 JULIE 2024 TEMA: OPVOEDING SAAMROEPER: PETRO OLLEWAGEN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN VRYBURG VIER MANDELA DAG Nelson Mandela het gesê: “Education is the most powerful weapon you can use to change the world.” Vryburg VLV fokus op die die jeug. Aletia van Antwerpen, oud-Vryburger en tans apteker van Malmesbury, het die […]
Jeugmaand by Vryburg-tak
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 12 JUNIE 2024 TEMA: OPVOEDING SAAMROEPER: LINDI VAN VUUREN BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Jeugmaand by Vryburg-tak In Jeug-maand fokus Vryburg VLV op die ontwikkeling van tieners. Die doel van ouerskap is om ‘n volwassene groot te maak wat ‘n aanwins vir die gemeenskap sal wees. Puberteit begin al hoe vroeër, kinders word dus vinniger ryp […]
Vryburg dra turkoois vir senior burgers
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 22 MEI 2024 TEMA: LEEFSTYL SAAMROEPER: MARGO DU PLESSIS BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Vryburg dra turkoois vir senior burgers Vryburg VLV leer meer oor nuwe tegnieke om tradisionele borduurwerk met die borduurmasjien te doen. Borduurwerk word vir eeue reeds in verskillende lande beoefen soos Hargangerwerk in Noorweë, kruissteek en smokwerk in Italië […]
VLVK-roos blom steeds in die Kalahari
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 10 MEI 2024 TEMA: LANDBOU EN TUINBOU BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN VLVK-roos blom steeds in die Kalahari Met VLVK se 85ste verjaarsdag in 2014 is die VLVK-roos deur Erika Lubbe, VLVK-president bekendgestel. Die roos is spesiaal deur Ludwig Taschner gekweek en word steeds aangeplant. Tydens die onlangse konferensie van Sirkel Kalahari het […]
Vryburg leer van bedreigde spesies
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 17 APRIL 2024 PORTEFEULJE: LANDBOU AANBIEDER: EURIKA BYLEVELD BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Vryburg leer van bedreigde spesies Carla van der Vyver besoek Vryburg VLV en gesels oor die handel in bedreigde spesies. Sy was 15 jaar verbonde aan natuurbewaring en daarna by die privaat maatskappy CVV Enviro. Om die handel stop te […]
VLV VRYBURG ONDERSTEUN NALEDI SKUILING
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 19 APRIL 2024 TEMA: LANDBOU AANBIEDER: CARIEN VAN NIEKERK BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN VLV VRYBURG ONDERSTEUN NALEDI SKUILING Die vraag is altyd: “Wat kan ons doen om Naledi skuiling te help?” By die VLV Vryburg weet ons dat ons kan brei, hekel, masjienwerk doen en ook lekker bak. Dus was die antwoord maklik: […]
VRYBURG: WBPV en jeugprojek
SIRKEL: KALAHARI TAK: VRYBURG DATUM: 28 FEBRUARIE 2024 TEMA: OPENBARE SAKE AANBIEDER: GRISELDA PRETORIUS BERIGGEWER: NELLIE VILJOEN Vryburg VLV ontvang besoek van Snoekie Erasmus, Sirkelpresident van Kimberley en distrikte, en Suritha Pretorius van Tadcaster VLV. Snoekie gesels oor die werksaamhede van die Wêreldbond van Plattelandse Vroue, ‘n organisasie met meer as 9 miljoen lede in 84 […]
Vryburg: Lid deel haar hartseer
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 24 Januarie 2024 Magda Jacobs deel haar hartseer na die verlies van ‘n geliefde. Haar dogter was swanger toe beenkanker by haar gediagnoseer is. Sy moes inspring om die baba te versorg terwyl die mamma behandeling moes ontvang. Hul geloof het hul familie gedra op […]
Afsluiting: Vryburg
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Afsluiting Datum: 18 Oktober 2023 Beriggewer: Nellie Viljoen Vryburg VLV sluit die jaar af op hoë noot. Die tak het die afgelope jaar verskeie projekte aangepak soos troospoppies vir Caritas, mussies en kousies vir premature baba’s, vrugte, groente en kruideniersware vir Dienssentrum, kerspakkies vir Street Racers, Speelgoed vir Kleingoed. By die […]
‘n Ster van geskenksakkies
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Kunste En Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 18 Oktober 2023 Marietjie Steyn demonstreer hoe proteas uit eierhouers gemaak word. Die patrone word uitgesny, geverf en met ‘n gomgeweer rondom kleinplastiek houertjies geplak. Kersversierings kan uit geskenksakkies gemaak word. Sny dieselfde patroon op elke sakkie en plak dan teen mekaar met […]