Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Kerse skep ‘n rustige atmosfeer

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 21 September 2022   Kerse bring vreugde en skep ‘n rustige atmosfeer. Nonnie Scheepers inspireer en motiveer lede van Vryburg VLV om kerse te gebruik gedurende beurtkrag. ‘n Kersie in ‘n wynglas met ‘n papierskerm is ideaal om die regte atmosfeer aan die […]

VLV Vryburg reik uit na gemeenskap

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg VLV Uitreik Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 14 September 2022 Vryburg VLV reik uit na vroue in die gemeenskap om hulle te inspireer, te motiveer en te bemagtig. Die opening word waargeneem deur Eerwaarde Pierre van den Heever en gaste verras met hul spontane sang. Esta Twigge demonsteer hoe om veelsydige deeg […]

Vryburg: Die publiek se insette is belangrik.

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Openbare Sake Aanbieder: Carien Van Niekerk Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 10 Augustus 2022 Hendriette van Huyssteen, raadslid van die plaaslike munisipaliteit, het Vryburg VLV besoek. Dit is belangrik dat kiesers moet registreer. Met die vorige verkiesing was daar sowat 26 000 geregistreer kiesers in Vryburg maar minder as die helfte het […]

Grootouers moet ‘n seën wees

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 20 Julie 2022 Aanbieder: Petro Ollewagen Ds Riaan van Staden besoek Vryburg VLV en skets die rol van oupas en oumas in die lewe van hul kleinkinders na aanleiding van Spr 17:6. Grootouers moet ‘n nalatenskap van seën skep. Statistieke het bewys dat […]

Volkspele op Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Opvoeding En Kultuur Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 22 Junie 2022 Vryburg VLV bring heerlike die middag deur met die sing van al die bekende FAK liedjies saam met inwoners van die dienssentrum en sodoende ons erfenis te bewaar. Leerling van Vryburg Voorbereidingskool wys hul volkspele passies.       Esta […]

Skeppings van plastiek

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Leefstyl Aanbieder: Marietjie Steyn Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 18 Mei 2022 Lede van Vryburg VLV deel hul kennis. Adila Theunissen demonstreer hoe blomme van plastiekhouers gemaak word. Die rande word gekrul deur dit effens met ‘n gasvlam te verhit. Dele word met ‘n gomgeweer in plek geplaas, Esta Twigge demonstreer […]

Wenke vir die dek en versier van tafels

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Leefstyl Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 13 April 2022 Petie Pretorius van Villa Brocant deel wenke vir die dek en versier van tafels. Gebruik liefs vars blomme waar dit opsigtelik vertoon word. Blomme is baie duur, gebruik wat beskikbaar is. Vervang blomme met kruie, sierkool of appels in ‘n bak met […]

Vryburg presteer by Konferensie

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Konferenise 2022 Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 10 Maart 2022 Sirkel Kalahari se konferensie is vanjaar aangebied deur Vryburg. Sprekers wat opgetree het was Lien Potgieter (Invloed van kleur op jou lewe), Cecile Venter (Leef volhoubaar met ‘n huppel in jou stap) en Colene Pretorius (Essensiële olies). Lede het hul goed van […]

Vryburg fokus op geestesgesondheid

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Tema: Gesondheid Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 9 Februarie 2022 Aanbieder: Carien Van Niekerk Vryburg VLV fokus op geestelike gesondheid. Ds Johann Ekkerd gesels oor sy verblyf en werk in Israel. Jerusalem word beskou as die middelpunt van die wêreld. Hy het tonnel van 533 meter besoek wat Koning Hiskia van die […]

Boeke en ballonne op Vryburg

Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 19 Januarie 2022 Jerome Morrison van Shady’z Kidz stel verskillende ballonne bekend aan Vryburg VLV. Ballonne word met helium of lug gevul. Dié van lateks is bio-afbreekbaar. Hulle behartig dekor vir verskillende funksies, van kinderpartytjies tot troues. Biffie de Wet doen voorlesings oor […]