Voëlvlei toets hul Landbou kennis

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Landbou en Tuinbou Saamroeper: Elize Locke Beriggewer: Elize Locke Datum: 26 Augustus 2025 Dames word met die intrapslag in spanne van vyf gedeel. Om die ys te breek voor die groot vasvrae, sluit ‘n bestuurslid by elke groepie aan en bespreek ‘n onderwerp wat vooraf gekies is. Na drie minute […]
Voëlvlei kry “Koffiekapitaal”!

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Elmarie Neethling Portefeulje: Elmarie Neethling Datum: 22 Julie 2025 Dames van Voëlvlei het behoorlik energie gekry uit die kafeїene van cappuccino’s, cortado’s en americano’s en het die hele vergadering in heerlike gees verloop. Jannie Pretorius van Fire Roasted Coffee by Aloe Ferox in Albertinia, het kom vertoon […]
ALMAL KÁN TEKEN!
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Maart 2025 VOËLVLEI SE LEDE LEER MEER VAN DIE TERAPEUTIESE WAARDE VAN KUNS – EN DAT ALMAL KÁN TEKEN! Met hulle vergadering op 18 Maart 2025 in die Gemeenskapsaal op Gouritsmond, het die Voëlvlei-tak van die VLV dit weer eens reggekry om die lede en besoekers te laat skater van […]
Voëlvlei hou ‘high tea’
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 18 Februarie 2025 Voëlvlei se dames leer meer van naaldwerk en geniet ‘high tea’ Die kleurvolle uitnodiging na Voëlvlei se ‘high tea’ op 18 Februarie 2025 was reeds genoeg om die lede opgewonde maak. Die dames is gevra om elkeen ‘n erfstukkoppie, -piering en […]
‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Potpourri Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 01 Februarie 2025 ‘n Swartpot aan die einde van Voëlvlei se reënboog Die dames van die Voëlvlei-tak het op 21 Januarie die jaar op ‘n hoë noot afgeskop met ‘n potpourri-vergadering waarin elke bestuurslid ‘n bydrae oor ‘n kleur van die reënboog gelewer het. Die […]
VOËLVLEI SLUIT DIE JAAR VROLIK AF
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Hannetjie Cordier Datum: 29 Oktober 2024 VOËLVLEI-TAK SLUIT DIE JAAR VROLIK AF Op ‘n reënerige oggend het die lede van die Voëlvlei-tak die jaar met ‘n heerlike kuier by die pragtige Bon Game Privaat Wildreservaat op die oewer van die Gouritsrivier afgesluit. Elize Locke, uittredende voorsitter, het die lede verwelkom en […]
VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Beriggewer: Elize Locke Datum: 17 September 2024 VLV VOËLVLEI VIND VREUGDE IN GEE VLV Voëlvlei was bevoorreg om bydraes aan ‘n paar instansies te skenk na suksesvolle fondsinsamelings in Julie en Augustus. Na ‘n reusegeskenk van gebruikte linne, is die linne wat nie net so gebruik kon word nie, verkoop […]
FASHION 4 HAIR TRAKTEER VOËLVLEI OP PRETTIGE WYSE
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Leefstyl Saamroeper: Linzetta Smith Beriggewer: Ada Gericke Datum: 17 September 2024 FASHION 4 HAIR TRAKTEER VLV VOËLVLEI OP PRETTIGE WYSE Die eienares van Fashion 4 Hair in Hartenbos, Hannetjie Claassen, en haar twee kollegas, Nolene en Rochelle het die dames van VLV Voëlvlei sommer met die instap met ‘n […]
VOËLVLEI PRAAT REGUIT OOR FINANSIES
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Saamroeper: Ronel Laubscher Beriggewer: Ronel Laubscher Datum: 20 Augustus 2024 VLV VOËLVLEI SE LEDE PRAAT REGUIT OOR FINANSIES Die dames van VLV Voëlvlei het ‘n propvol maandelikse byeenkoms op Dinsdag, 20 Augustus 2024, in die Vleesbaai kerksaal gehou. Louisa Smit het vir ons ‘n geleentheidskalender […]
ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Openbare Sake Saamroeper: Andrieshia Radyn Beriggewer: Louisa Smit Datum: 8 Augustus 2023 ALBERTINIA BIBLIOTEEK VIER VROUEDAG Op Donderdag, 8 Augustus 2024, het 29 dames van die omgewing by die Albertinia Biblioteek bymekaar gekom om Vrouedag te vier. Verskeie dames van die dorp het deelgeneem aan die verrigtinge. Die Voëlvlei-tak […]