Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

So reël jy ‘n Zoom vergadering

Sirkel: Middelland Beriggewer: Hannelie Low Datum: 15 Junie 2020   So bied jy ‘n Zoom vergadering aan:         1   Kliek op hierdie link om Zoom te install. http://click.zoom.us/e/84442/download-zcid-1231/blcrnk/1699735398?h=uQMsNM_S1RQxZbtptIJOAkpPOu1xw6dVQ1KGFF75pl8                  2   Dan kom die volgende op jou skerm.    3   Druk HOME      4   Hierdie […]

Middelland wenners

  Sirkel: Middelland Konferensie Studierigting: Leefstyl en Kunste & Handvlyt Beriggewer: Marlene Erasmus Datum: 30 April 2020   Ons weet dat kompetisies nou nie eintlik almal se passie is nie, maar daar is tog baie lede wat oor ongelooflike vaardighede beskik en daarom is dit vir hulle lekker om aan die kompetisies deel te neem. […]

Konferensie: Sirkel Paarl

Sirkel:  Paarl 68 ste Konferensie Beriggewer: Marinda Rall Datum: 12 Maart 2020               Sirkel Paarl het 12 Maart hul 68ste konferensie gehou te Stellenbosch met die Stellenbosch tak as aanbieder. Die saal was pragtig versier met die tema “Kleurvol, in die kol” en geskenksakke , glinsterende balle en kleurvolle […]

Konferensie: Sirkel Worcester

Sirkel: Worcester 88ste Konferensie te Bonnievale Beriggewer: Zelda van Heerden en Alta Britz Datum: 11 Maart 2020   Opening: Ds Jakkie du Preez  lees voor uit Ester 4. Mordegai vra dat Ester die koning om genade moet smeek vir haar volk, die Jode.  Ester wou dit eers nie doen nie maar Mordegai laat weet vir […]

Konferensie: Sirkel NOK

Sirkel: NOK 88ste Konferensie Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 14 Maart  2020   Vanjaar se NOK Konferensie is op 14 Maart 2020  in Sterkstroom se NG Kerksaal gehou. Die opening is waargeneem deur Maranja Jordaan, wat uit Rom.5:3-5 aangehaal het en met ‘n pragtige verhaaltjie oor 2 persone se verskillende tuine geïllustreer het dat ‘n […]

Konferensie: Sirkel Griekwaland-Wes

Sirkel: Griekwaland-Wes 88ste Sirkel Konferensie Beriggewer: Hettie Krüger Datum: 10 Maart 2020   Takke trek saam op Niekerkshoop     VLVK Sirkel Griekwaland-Wes se 88ste Sirkel Konferensie is op Dinsdag 10 Maart 2020 in die Niekerkshoop Kerksaal gehou. Vyf takke was by die geleentheid verteenwoordig. Altesaam 36 mense het die Konferensie bygewoon: Tien Sirkelbestuurslede, nege […]

Konferensie: Sirkel Cradock

Sirkel: Cradock Tak :  Hofmeyr Sirkelkonferensie Beriggewer:  Teresa Opperman Datum: 11 Maart 2020   VLV Sirkel Cradock het so pas hul 86ste Sirkelkonferensie in Tarkastad gehou.  Afgevaardigdes vanaf Somerset-Oos,  Kookhuis, Hofmeyr, Cradock en Tarkastad was teenwoordig.  Hierdie was die eerste Sirkelkonferensie deur die nuwe Sirkelpresident, Isabel Wilken.  Vorige Sirkelpresidente was ook teenwoordig; Ronell Herselman van […]

Konferensie: Sirkel Overberg

Sirkel: Overberg Sirkelkonferensie Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 11 Maart 2020   Liefdestaal – Elsa Winckler Elsa Winckler, openbare spreker en bekende skrywer, het na aanleiding van 45 jaar se getroude lewe met haar jeugliefde, haar verskeidenheid romantiese boeke en haar lewenservaring  ‘n geloofwaardige boodskap met erns en humor oorgedra.  Haar liefde vir tale en kommunikasie […]

Konferensie: Sirkel Kaapstad

Sirkel:  Kaapstad 68ste Konferensie Beriggewers:  Erna de Waal en Hettie Nel Datum:  5 Maart 2020   Die 68ste Konferensie van Sirkel Kaapstad is deur Hottentots Holland Tak aangebied, met Mev. Charlotte Kriek, die Sirkelpresident as Voorsitter. Die Konferensie was goed bygewoon deur lede van die Sirkel asook die President van VLVK, Mev. Karien van Schalkwyk, […]