Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Konferensie: Sirkel Weskus

Sirkel: Weskus 88ste Konferensie Beriggewer: Maggie Enever Datum: 4 Maart 2020   Die  88ste Konferensie is gehou te Langebaan op 4 Maart 2020.   Skriflesing en gebed is deur pastoor Ryno van der Bergh behartig waarna  Mnr. Marius Koen, Burgemeester Saldanhabaai Munisipaliteit, en Mnr. Boffie Strydom, Onderburgemeester Weskus Distrik hulle groeteboodskappe oorgedra het.   Hoogtepunt van […]

Vroue is rykdom

Sirkel: SWD Konferensie Beriggewer: Marietjie Albrecht Datum: 4 Maart 2020   Dankie Ds Jan dat jy weet dat ‘n vrou kan! ‘n Belegging groei slegs vlg wat jy daarin belê so is ‘n vrou dan ook wat haar man van haar dink en sê. Vlg Genesis het Adam gesê: “Nou’s ek voltooi” met Eva ,sy […]

Middelland Skitter in Karoo met Denim en Diamante!

  Sirkel: Middelland Sirkelkonferensie Beriggewer: Lea van der Vyver Datum:  4 Maart 2020   Sirkel Middelland se 86ste konferensie vind op 4 Maart 2020 op Willowmore plaas.  Die tema vir die dag is “Denim en Diamante”, in pas met Sirkel Middelland se strewe om VLV te verjong en moderniseer om sodoende ook jonger vroue te […]

Sirkel Kalahari: Konferensie

Sirkel:  Kalahari 87ste Konferensie Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 4 Maart 2020   Op Woensdag 4 Maart hou Sirkel Kalahari ‘n suksesvolle 87ste konferensie in Reivilo.  Almal het dit terdeë geniet en die sprekers was uitstekend.           Ons het geluister na dr Melodie de Jager van Senior Mind Moves Instituut, waar […]

Sirkel Kalahari berei voor vir Konferensie

Sirkel: Kalahari Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 11 Februarie 2020   Vlv Sirkel Kalahari hou 87ste Konferensie op 4 Maart 2020 op Reivilo   Ons sien uit na ‘n opwindende Konferensie in Reivilo.  Sprekers wat optree is dr Melodie de Jager. Sy is die stigter van Mind Moves Institute en spesialiseer in die ontwikkeling van […]