Middelland woel en werskaf gedurende grendeltyd

Sirkel: Middelland Beriggewer: Hannelie Low Datum: 7 April 2021 In ons lewens word ons soms verfrommel, laat val en in die grond in getrap deur omstandighede wat oor ons pad kom en besluite wat ons maak. Covid en kie, het baie van ons ontneem en ons behoorlik gebombardeer met buitengewone omstandighede. ‘n Nuwe hoofstuk van […]
Sirkel Kalahari beplan vir 2021
Sirkel: Kalahari Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 11 Januarie 2021 Sirkel Kalahari kom in rat vir 2021 Na goeie reëns in die suide van Noordwes en die Noordkaap, is Sirkel Kalahari entoesiasties om 2021 aan te pak. Ondanks die invloed van Covid, beplan takke aan hul jaarprogram en lê daar ook ‘n Konferensie voor […]
Sirkel Kalahari pryk in plaaslike koerante

Sirkel: Kalahari Beriggewer: Carien van Niekerk Datum: 11 Januarie 2021 Einde 2020 pryk twee van Sirkel Kalahari se takke in hul plaaslike media. Om ‘n voorblad te kry, is nie altyd so maklik nie, maar VLV Vryburg het op 4 November 2020 ‘n voorblad gekry in die Stellalander met hul veldtog om inwoners van […]
Nuwe VLVK-president 2021-2024

Sirkel: Weskus Beriggewer: Maggie Enever Datum: 1 Desember 2020 VLVK President 2021-2024 Sirkel Weskus is trots op mev. Estelle du Plessis wat onbestrede genomineer is as die 12de President van VLV-Kaapland. Mag God u seën en die nodige insig en wysheid gee om hierdie werk tot eer van Sy naam te doen. […]
Huldeblyk: Natania Schmidt

Sirkel: Middelland Beriggewer: Lynette Martin Datum: 19 November 2020 Huldeblyk Natania Schmidt (nee Kleynhans) 25 Desember 1966 – 30 Oktober 2020 Natania is op 25 Desember 1966 gebore en sy is die enigste kind van oom Kaai en tannie Mathilda Kleynhans van Despatch. Sy was in 1984 in matriek, Hoofmeisie van Hoërskool Despatch en […]
NOK hou Sirkeldag

Sirkel: NOK Studierigting: Leefstyl, Kunste & Handvlyt en Landbou & Tuinbou Beriggewer: Antoinette van Pletzen Datum: 7 November 2020 25 lede van Sirkel NOK se 6 takke het op Saterdag 7 November by Die Plaaskombuis by die ou Stormberg-stasie naby Molteno vergader om meer te leer van volgende jaar se VLV-kompetisies. Nadat Sirkelpresident […]
Gepantser met ons maskers

Sirkel: Middelland Beriggewer: Hannelie Low Datum: 17 September 2020 Ons het geleer om deesdae meer met ons oë te “praat” want die glimlag is mos agter lap. GEPANTSER met hul MASKERS sorg Sirkel Middelland lede vir ‘n glimlag … want sien ‘n glimlag is gratis, verniet en virusvry en kan wondere verrrig om iemand se […]
Sirkel Weskus: Sirkelvergadering

Sirkel: Weskus Sirkelvergadering Beriggewer: Maggie Enever Datum: 16 September 2020 VLV-Sirkelvergadering van Sirkel Weskus Ons eerste Sirkelvergadering na inperking is, met al die nodige Covid19 voorsorgmaatreëls in plek, te Hopefield op16 September 2020 gehou. Die opening is behartig deur die Sekretaris mev.Elsabé Carstens met die tema “Wat hou die toekoms in?” Vra eerder wie […]
In memoriam

Sirkel: Kalahari Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 29 Augustus 2020 Kalahari neem afskeid VLV Sirkel Kalahari het afskied geneem van ‘n geliefde lid, Doris Linde. Hendrika Maria Dorothea Strydom is op 30 Oktober 1933 gebore in Vryburg distrik en tree in die huwelik met Jurie Linde. Drie seuns word uit die huwelik gebore. Doris sluit […]
Bewusmaking van Plaasmoorde.
Sirkel Middelland Beriggewer: Hannelie Low Datum: 18 Julie 2020 VLVK vroue staan saam vir die BEWUSMAKING van PLAASMOORDE. Begrip… ondersteuning…omgee – dis wat vroue doen. Ons vat hande en reik uit na mekaar. Die verskil wat elke vrou in hierdie moderne era maak is veel groter as wat ons besef. Deur ons optredes […]