Inligtingsdag in Piketberg

Sirkel: Weskus Tak: Piketberg Portefeulje: Leefstyl Inligtingsdag Sirkel President: Elsabé Carstens Beriggewer: Jo-Ann Claassen Datum van vergadering: 25 Maart 2026 Inspirasie en Kreatiwiteit vier hoogty by VLV Leefstyl- en Huisvlyt Inligtingsdag in Piketberg Die VLV Leefstyl- en Huisvlyt Inligtingsdag wat onlangs in Piketberg plaasgevind het, het lede ’n dag van inspirasie en kreatiwiteit gebied. Deeglike […]
WORCESTER KONFERENSIE

KONFERENSIE WORCESTER SIRKEL President – Adv. Vicki Ferreira VLV Worcester Aandtak het die Konferensie aangebied Voorsitter, Worcester Aandtak – Linda Coetzee Was gehou te Brandvlei Kelder (BC Wines) Op Woensdag 18 Maart 2026 Fotograaf Chris Mostert en Barbara Cooper Beriggewer Barbara Cooper ALMAL WAT TEENWOORDIG WAS: Ceres, Montagu, Robertson, Bonnievale, Maria Stofberg & Worcester Aandtak. […]
Ons kuier in die Swartland

Sirkel: Paarl Portefuelje: Konferensie 2026 Beriggewer: Karen Barnard Datum: 12 Maart 2026 Malmesbury tak bied ‘n fantastiese konferensie in die hartjie van die Swartland aan. Die dames het die hitte getrotseer en op Meerhof Wynplaas kom kuier. Kompetisies, heerlike eetgoed, gasvryheid en ‘n ongelooflike uitsig oor die Swartland en Wynlande het ons kom verras. […]
Sirkel Overberg 92ste konferensie

Eregaste v.l.n.r. vorige sirkelpresident, Rienie Ludick; oud-sirkelpresident en voormalige sirkelpresident, Hermien van Zyl; vise-sirkelpresident, Magda Marais; sirkelpresident, Elbé Fourie, sirkelsekretaresse en tesourier, Karin Steyls langs gasspreker, Hetta Van Deventer-Terblanche en heel regs sit die burgemeester van Hermanus, raadslid Archie Klaas. Sirkel Overberg 92ste konferensie te Onrus op 11 Maart 2026 Sirkelpresident, Elbé Fourie en verskeie […]
Hartenbos skitter met SWD-konferensie

Sirkel SWD, Konferensie in Hartenbos Media beriggewer, Lydie Terblanche 11/03/27 Hartenbos skitter met aanbieding van SWD-konferensie: Foto-gallery
FYN EN VROULIK TUSSEN FEËTJIES EN TEEKOPPIES

SIRKEL: Griekwaland-Wes TAK: Postmasburg KONFERENSIE 2026 BERIGGEWER: Jorietha Kirsten DATUM: 11 Maart 2026 Die konferensie was ‘n wonderwêreld waar feëtjies tussen blomme en teekoppies weggekruip het. Die gaste is verwelkom met geskenkpakke vol bederfies en almal kon uit die staanspoor die fyngebak geniet. Die opening is waargeneem deur ds Chaldin Bezuidenhout wat die waarde van […]
MIDDELLAND KONFERENSIE 2026

SPANWERK IN DIE KAROO KONFERENSIE 2026 SIRKEL: Sirkel Middelland SIRKELPRESIDENT: Mev. Lea van der Vyver (Mev. Hannelie Low) GASVROU-TAK: Graaff-Reinet en Jansenville Takke GASVROU-TAK VOORSITTER: Mev. Ria Krause en Mev. Antoinette Botha VENUE: AGS Kairos, Graaff-Reinet DATUM: 11 Maart 2026 Dit bly altyd ‘n belewenis om Graaff-Reinet binne te ry en verwelkom te word deur […]
Weskus Konferensie

Sirkel: Weskus Tak: al 13 takke Portefeulje: Konferensie Sirkel President: Elsabé Carstens Beriggewer: Jo-Ann Claassen Datum van vergadering: 4 Maart 2026 Spanwerk staan sentraal by Weskus VLV se 93ste konferensie Die Sirkel Weskus-VLV het onlangs hul 93ste konferensie met groot sukses in Redelinghuys aangebied, waar die plaaslike tak as gasvrou opgetree het. Die tema, spanwerk, […]
MINISTER MEYER BESOEK MIDDELLAND

BESOEK VAN MINISTER IVAN MEYER AAN SIRKEL MIDDELLAND Sirkel: Middelland Portefeulje: Landbou &Tuinbou Beriggewer: Joey Fourie Datum: 27 Februarie 2026 Op Vrydag 27 Februarie het van die lede van Sirkel Middelland die voorreg gehad om saam met Dr. Ivan Meyer, Minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme in die Wes-Kaap, te kuier. Mev. Hannelie Low, […]
SWD Sirkelpresident reeds aan die roer

Sirkel SWD Beriggewer Lydie Terblanche SWD Sirkelpresident reeds aan die roer Jan/Feb 2026