Genuine Connection-uitstappie

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Datum: 28 Mei 2026 Saamroeper: Martell Swart Beriggewer: Una Engelbrecht Genuine Connection gee werk vir baie in die Paarl Janette Hilton-Gericke van Genuine Connection het kom praat oor haar familiebesigheid van 31 j. wat klere ontwerp en vervaardig vir meesal groot handelsname, wat dit dan weer na verkooppunte versprei. Sy […]
Raak ontslae van afval

Drakenstein raak ontslae van afval Tak: Paarl Aand Sirkel: Paarl Datum: 30 April Beriggewer: Una Engelbrecht Lennie Henderson, Koos Fourie, Hetta v.d. Merwe (saamroeper), Danele Ferreira, Karen Barnard (sirkelpresident)
Stap by Val de Vie

Tak: Paarl Aand Sirkel: Paarl Datum: April 2026 Beriggewer: Una Engelbrecht Vyf lede van Paarl Aand het op ‘n fris herfsoggend by Val de Vie-landgoed gaan stap onder leiding van Jenny Moore. Women Walk the World Jenny Moore, Martell Swart, Una Engelbrecht, Lennie Henderson, Petro Boshoff Val de Vie Val de Vie
Blomme in die Boland

Tak: Paarl Aand Kunste en Handvlyt Sirkel: Paarl Datum: 26 Maart 2026 Ingestuur deur: Una Engelbrecht Frans van Wyk, eienaar van Fransemanne in die Paarl, kom wys hoe ‘n mens met min blomme en loof – skoonma se tong, ‘n paar kantblomme, dodder en ‘n suurlemoen – kan toor. Hy sê ‘n mens moet die […]
Cape Nature se vele werksaamhede

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 13 November 2025 Paarl Aand weggevoer deur Cape Nature se vele werksaamhede Michael Lewis van Cape Nature is tans in Wolwekloof gebaseer, wat in Desember vir toeriste oopmaak. Cape Nature is die deel van die provinsiale regering wat natuurlike plant- en dierelewe en […]
Amerika toe vir lap koop by die Amiese mense
Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 22 Mei 2025 Salomé du Toit is ‘n ywerige crafter, veral met die maak van kwilts. Sy is in 2014 saam met vriendinne Pennsilvanië toe om lap te gaan koop by die Amiese Doopgesindes, ‘n Protestantse Christelike geloofsgemeenskap in Noord-Amerika. Hulle volg ‘n eenvoudige lewenstyl, dra […]
Paarl Aand-tak stap in die dag!

Women Walk the World – Paarl Aand Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Women Walk the World Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 10 Mei 2025 Lede van Paarl Aand het op 10 Mei 2025 op ‘n verruklik-mooie herfsdag op die geskiedkundige plaas Laborie in die Paarl saamgestap. Groepfoto: v.l.n.r. Agter Bets Engelmohr, Amarie le Roux, Jenny Moore, […]
Kultuurerfenis van die Boland

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 April 2025 Johan Malherbe, argitek van die Paarl, praat oor die voorkoms van plase in die Paarlse hoofdorp. Hy is passievol daaroor dat die kultuurerfenis van die Boland delikaat bewaar moet word. Tans is hy by die restourasie van die Hugenote-gedenkskool […]
Paarl Aand speel met klei

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Kuns en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 27 Maart 2025 Paarl Aand speel met klei Paarlse keramiekkunstenaar en skilder, Willeen van Rhyn, het lede van Paarl Aand-tak by haar ateljee in Vrykyk, Ateljee Van Rhyn, ontvang en gewys hoe om ‘n potjie/bakkie van klei met die slab-metode sowel […]
Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Ledevergadering, gereël deur bestuur Datum: 18 Maart 2025 Beriggewer: Una Engelbrecht Kulinêre bederf & ouwêreldse elegansie saamgesnoer Vir Paarl Aandtak se eerste Ledevergadering, gereël deur die bestuur, het lede aangesit in die ouwêreldse atmosfeer van Mynhardt’s Cathedral Cellar Kitchen in die Katedraalsaal van die KWV in die Paarl. Omring deur […]