Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Granaatpitolie vir ‘n mooi vel

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Landbou-vergadering Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 April 2024 Granaatpitolie vir ‘n mooi vel Izette Dreyer het al van laerskooldae af belang gestel in essensiële olies en het haar eie mengsels saamgestel. Nadat sy van granaatpitolie op die internet gelees het, het sy vyf jaar lank navorsing daaroor gedoen. Sy het […]

Paarl-Aand kuier tussen die kuns

Sirkel: Paarl Tak: Paarl-Aand Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 Maart 2024   Paarl–Aand kuier tussen die kuns   Herman Kruger het in 2010 vanaf Gauteng Paarl toe getrek en die huis in Hoofstraat Paarl gekoop en ‘n kunsgalery, Gallery88, begin. Hy noem kuns die professie van krukke. Elke skildery vertel ‘n storie. […]

Koffiekapitaal by Paarl Aand

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Portefeulje: Ledevergadering Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 22 Februarie 2024 Muggie du Toit & Karen Barnard (besoeker) Hetta van der Merwe (ondervoorsitter), Martell Swart, Marinda Rall (sirkelpresident), Lino Popolillo (spreker), Jo-Anelda Scholtz (besoeker), Amarie le Roux (voorsitter) Hetta van der Merwe & Rouxné Koegelenberg klink ‘n koppie. Die koffiekenner aan’t koffie […]

Afsluiting: Paarl Aandtak

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Geleentheid: Jaarafsluiting Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 November 2023 VLV Paarl Aand het hulle jaar afgesluit met ‘n heerlike ontbyt in Alta Priem se pragtige tuin op Wildevyeboom, Slot van die Paarl. Na die jaarvergadering en bedankings is lekker saamgeëet en gekuier en Kersgeskenkies uitgeruil. Daar was ook nog wyn, […]

Kweek waardes by kleuters

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 Oktober 2023 V.l.n.r. Amarie le Roux (Takvoorsitter) Thys Smit (skrywer) Marinda Rall (Saamroeper Openbare Sake & Sirkelpresident Paarl) Petro Boshoff gesels met Thys Smit Thys Smit, afgetrede predikant en dosent, het saam met sy twee dogters van Kinderland-akademie op Wellington ‘n nuwe […]

So word ou denims herskep

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 18 Mei 2023   Naki Jansen van Rensburg van die Paarl is ‘n kreatiewe vrou wat versot is op lappe. Sy noem haar besigheid Timeless Innovative Creativity. Sy was nog altyd lief daarvoor om iets nuuts uit gebruikte artikels te skep en koop ou […]

Blaas die vuur aan

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 16 Maart 2023 Wentzel Coetzer, oud-onderwyser, maak blaasbalke uit hout en leer as een van sy vele stokperdjies. Dis ‘n apparaat wat lug intrek en met fors uitlaat. Dit het talle gebruike, die bekendste waarvan is om ‘n vuur aan te blaas. […]

Werksaamhede van die ACVV

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Portefeulje: Openbare Sake Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 17 November 2022 Ilza Potgieter, sentrumbestuurder van die ACVV Noorder-Paarl is die spreker Die ACVV bestaan al vir 118 jaar Die ACVV se rol is naastediens – welsyn, opheffing, bejaardesorg, opvoeding, behuising, maatskaplike dienste, ongeag geslag, geloof, ouderdom, taal of kultuur In die […]

Afsluiting: Paarl Aandtak

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aandtak Afsluiting Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 19 November 2022 Paarl Aandtak het hulle jaareindontbyt by Fairview, ‘n werkende plaas in Suider-Paarl, geniet ‘n Aantal mikrobesighede word daar gehuisves Die fokus is op wyn en kaas Die plaas is sedert 1693 in die Backs se besit Hulle filosofie is eerlikheid, die respektering […]

Byeboer besoek Paarl-Aand Tak

Sirkel: Paarl Tak: Paarl Aand Studierigting: Opvoeding&Kultuur Beriggewer: Una Engelbrecht Datum: 27 Julie 2022 Albertus Buckle van Les Abeilles kom leer die lede oor byeboerdery. Hy boer tans met 250 korwe. Die broeikis met die koningin is aan die onderkant van ‘n korf, die heuning word aan die bokant gemaak. ‘n Korf bevat tot 60 […]