Skip to main content

Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Geniet wat jy eet

Sirkel: Middelland Tak: Graaff Reinet Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Hanfie Neuhoff Datum: 26 Julie 2023 “Geniet wat jy eet, en wat jy doen terwyl jy eet”! So begin Suzelle Nel, dieetkundige van Kirkwood, en produkontwikkelaar van Future Life, om die dames tydens die Graaff-Reinet 2023 Intertak byeenkoms te motiveer. Kostyd, etenstyd, moet ‘n positiewe ervaring wees. […]

Kom voel weer jonk

Sirkel:  Tygerberg Tak:  Kuilsrivier Studierigting:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Mariëtte Krige Datum: 7 Junie 2023 Kom voel weer jonk! Woensdag 7 Junie 2023 het mevrou Blanchè van Staden die lede van Kuilsrivier tak teruggeneem na tye toe hulle nog jonk was. Die ouer lede het lekker teruggedink en die jongeres was in hulle element, hulle […]

Die “Glinster” in die ouderdom

Sirkel:  Middelland Tak: Graaff-Reinet Intertak Beriggewer: Hanfie Neuhoff Datum: 26 Julie 2023 Tydens ‘n Intertak byeenkoms te Graaff-Reinet, gesels Mev Etrecia King met die dames oor die “Glinster” in die ouderdom…… “Jeug is ‘n geskenk van die natuur, maar ouderdom is ‘n kunswerk” Soos ons ouer word, raak ons dikwels vasgevang in oorleweingsgedrag wat veroorsaak […]

Bly vlugvoetig deur verandering

Sirkel: Overberg Tak: Kleinmond Portefeulje: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Hermien Van Zyl Datum: 25 Julie 2023 “Bly Vlugvoetig deur Verandering” Dit was die gedagte wat Corinne de Haas, bekende pottebakker van The Potter’s Gallery op Kleinmond, as gasspreker by die VLV se Kunste&Handvlyt-vergadering gelaat het. Met die oog op die Keramiek- en Porseleinfees wat in […]

Selfbeeld – Waarheid of Persepsie?

Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Ada Gericke Datum: 25 Julie 2023 Voëlvlei leer oor Selfbeeld – Waarheid of Persepsie? Tydens ‘n insiggewende praatjie deur Mnr Fernando Tallie het die lede van VLV Voëlvlei gedurende hul Julie vergadering opnuut die belangrikheid van ‘n gesonde selfbeeld besef. Selfbeeld word volgens definisie bepaal deur […]

Lede leer meer van Miami Canners se produkte

Sirkel: Tygerberg Tak; Goodwood Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Alet Colyn Datum: 25 Julie 2023 Helouise Erasmus, ‘n Maatskaplike Werker van beroep, het op die plaas La Cotte, in die Letsitele-gebied gewoon.  Daar het sy met, hoofsaaklik, tamaties begin boer.  Jan en Yolanda Pieterse van die buurplaas het Miami Canners, ‘n familie-onderneming, begin en so het ons […]

Sop en soetes op Bredasdorp

Sirkel: Overberg Tak: Bredasdorp Beriggewer: Letty-Ann Möller Datum: 21 Julie 2023 Eet julle Naartjies? Wat in die beplanningsfase ‘n dood normale Sop & Soetes vir Vrydagaand, 21 Julie 2023  sou wees het – met ‘n goeie skeut opportunisme – ontpop in ‘n volbloed VENDUSIE. Waar daar tradisioneel 80 kaartjies verkoop is, moes ekstra tafels aangery […]

Wellington leer van Ikebana style

Sirkel: Paarl Tak:Wellington Studierigting: Kunste & Handvlyt Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 20 Julie 2023 Wellington VLV het besluit om vir die Winter bietjie uit te reik en Ubuntu –flesse te vul vir die plaaslike ACVV –tak. Met hierdie maand se vergadering is hierdie flesse oorhandig aan hulle en dit is uitgedeel binne ‘n […]

Ceres reik uit op Mandeladag

Sirkel Worcester Tak:  VLV Ceres Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur Beriggewer:  Louwna Hoving Datum:  18 Julie 2023   VLV Ceres reik uit vir Mandeladag Die tak bak pannekoek vir Hamlet Selfsorg, ‘n tuiste vir bejaarde SASSA-pensioenarisse.  Daar is tans 36 inwoners.  Hulle was baie opgewonde oor die lekker bederf op ‘n koue nat en reënerige wintersdag. […]

Brood, kaas en koffie, wat meer kan mens vra?

  Tak: Klein-Brakrivier Sirkel: SWD Portefeuljes: Leefstyl en Landbou&Tuinbou Verslaggewers: Lydie Terblanche (met Gerda Sieberts & Dawn Greyling in opleiding) Datum: 18 Julie 2023   BROOD, KAAS EN KOFFIE – WAT MEER KAN MENS VRA  Dinsdagoggend, 18 Julie 2023, het die Klein-Brakrivier VLV-tak ‘n uitstappie na die Spekboom Deli en Jooste Bergh Artisan Cheese geniet. […]