Christmas in July
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Erika le Roux Datum: 18 Julie 2023 Tydens ons Julie vergadering het ons tak n “Christmas in July” gehou. Ons wou bietjie kleur, warmte en vrolikheid gee aan die winter se koue. Almal het dit baie geniet en dit was n groot sukses.
Boekebus besoek Wellington
Sirkel: Paarl Tak: Wellington Studierigting: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Juanita Loubser Datum van gebeurlikheid: 26 Junie 2023 Vandag is dit ‘n heerlike sonnige wintersdag in die Boland en die Mobiele Boekebus van Thys Smith kom lê besoek af. Boeke en kinders is deel van ons Opvoeding & Kultuur. Susan Laubscher en haar span het hierdie […]
Brackenfell gee om vir Paarlskool leerders
Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Studierigting: Leefstyl, Openbare Sake Beriggewer: Renè Ferreira Datum: 11 Julie 2023 Plaaslike VLV-takke gee om vir Paarlskool-leerders Die dames van Tygerberg, Brackenfell en Kraaifontein se VLV-takke het vlytig aan die werk gespring toe die winter vanjaar toeslaan. Hulle het kniekombersies gemaak, gebrei en gehekel en sommige dames het handskoene (Tygerbergtak het […]
Die uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie
Sirkel: SWD Tak: Oudtshoorn Portefeulje: Leefstyl Beriggewer: Isabella Jansen van Nieuwenhuizen Datum: 11 Julie 2023 Die Uitdaging van Verandering: Kersfees in Julie Na die opening en ander administratiewe sake het die voorsitter, Valeria Terblanche vir die dames terugvoer gegee en haar ondervinding gedeel na die Dertigste Wêreldbondkonferensie in Kuala Lumpur (Maleisië). Uit haar vertelling was […]
Bejaardes en dogters ons prioriteit
Sirkel: Weskus Tak: St Helenabaai Portefeulje: Openbare sake Beriggewer: Maggie Enever Datum: 4 Julie 2023 Sirkel Weskus Projek: Bejaardes en dogters ons prioriteit Onder leiding van Elsa Kotze, tak sekretaris, is 145 volwasse doeke en 6696 sanitêre doekies ter ondersteuning van die Sirkel Projek ingesamel. Privaat persone, Spar St Helenabaai en Shoprite Vredenburg was die […]
Klein-Brakrivier vier 85ste verjaardag
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier 85ste Verjaardag Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 1 Julie 2023 KLEIN-BRAKRIVIER vier 85ste BESTAANSJAAR Die Klein-Brakrivier VLV-tak is op 1 Julie 1938 deur mev Dora Robertson gestig, op 1 Julie 2023 is die 85ste bestaansjaar met groot vreugde gevier. Hierdie spesiale dag “Deur die Dekades” is bygewoon deur die tak se eregaste […]
Botteldoppies en broodknippies vir rolstoele
Sirkel: SWD Tak: Klein Brakrivier Studierigting: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Date: Julie 2023 Supporting The Sweethearts Foundation According to the website of the Sweathearts Foundation the wheelchair is one of the most commonly used assistive devices for enhancing personal mobility, yet thousands of South Africans remain bed-ridden; rely on family members to carry them around; […]
Aberdeen VLV beman kosstalletjie by Kuddedag
Sirkel: Middelland Tak: Aberdeen Portefeulje: Opvoeding & Kultuur en Landbou & Tuinbou Beriggewer: Lea van der Vyver Datum: 21 Junie 2023 Aberdeen VLV doen Kosstalletjie vir Aalwynhof én presteer by Kuddedag Aberdeen VLV het die kosstalletjie tydens Aberdeen Boerevereniging se Kudde Kompetisie op 21 Junie 2023, ten bate van Aalwynhof Ouetehuis, hanteer. Beplanning was […]
Carnarvon hou spoggerige vroue-oggend
Sirkel: Suid-Karoo Tak: Carnarvon Portefeulje: Gesondheid, Leefstyl en Landbou en Tuinbou. Beriggewer: Anine Steenkamp Datum: 9 Junie 2023 Op 9 Junie hou ons as Carnarvon VLV-tak ‘n spoggerige vroue oggend met hope bederf. Die doel van hierdie oggend was om elke vrou te herrinner aan hulle onskatbare waarde, deur hulle te bederf en met […]
Borskanker: Pretty in pink
Sirkel: SWD Tak: Klein-Brakrivier Portefeulje: Gesondheid Beriggewer: Lydie Terblanche Datum: 27 Junie 2023 Borskanker – wat jy moet weet Dinsdag 27 Junie was ‘n pienk-en-wit oggend by Klein-Brakrivier. Onder leiding van Lucia du Plessis, Gesondheid Sameroeper, is daar op borskanker bewustheid, gefokus. Die saal was werklik besonders gedoen deur Lucia en ‘n hele span gasvroue, […]