Die realiteit van die Kompeterende Lewe Vandag
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Leefstyl Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 3 Mei 2023 Woensdag 3 Mei 2023 het mevrou Etetia Conradie, as gasvrou, ‘n baie stylvolle algemene vergadering aangebied. Die mooiste tafels is gedek en lekkerste happies is aangebied. Die dames was uitgevat vir die geleentheid, Erika Schultz het ‘n pikante hoedjie opgesit […]
Boeliegedrag word bespreek
Sirkel: Tygerberg Tak: Kuilsrivier Studierigting: Opvoeding En Kultuur Beriggewer: Mariëtte Krige Datum: 2 Augustus 2023 Boeliegedrag op alle vlakke van die samelewing en dan ‘n lekker spa bederf Woensdag 2 Augustus 2023 het mevrou Anna van der Merwe die sensitiewe onderwerp van boeliegedrag op alle vlakke van die samelewing aangespreek op ‘n baie sensitiewe, maar […]
Goodwood pleeg kuns
Sirkel: Tygerberg Tak: Goodwood Portefeulje: Kunste en Handvlyt Beriggewer: Alet Colyn Datum: 15 Augustus 2023 Andrea Baramasco het ons aan Shabby Chic voorgestel. Dit is ‘n kunsvorm wat ontstaan wanneer jy ou en verweerde artikels in ‘n meer moderne styl optower vir hergebruik – meestal in pastelkleure. Gebruik enige afvalmateriaal wat tot jou beskikking is […]
Kraggakamma hoor van Dorp van Drome
Sirkel: Middelland Tak: Kraggakamma Studierigting: Openbare Sake Beriggewer: Erika le Roux Datum: 15 Augustus2023 Tydens ons Augustusmaand se Openbare Sake vergadering het Lettie Kruger se dogter, Loulita het vir ons kom vertel wat hulle alles doen om Jeffreysbaai mooi te maak , dis n projek van Dorp van Drome. […]
Voëlvlei plant ‘n boom
Sirkel: SWD Tak: Voëlvlei Portefeulje: Opvoeding en Kultuur Beriggewer: Louisa Smit Datum: 11 Augustus 2023 VLV Voëlvlei het op Vrydag 11 Augustus ‘n Wilde Peer boom by Huppelland Kleuterskool in Albertinia geplant. Dit vorm deel van die VLVK en SWD projek “Bome vir ons kinders”. Juffrou Irma het reeds gereël dat die gat gegrou is […]
Murraysburg bemagtig hul Matrieks
SIRKEL: Noord-Karoo TAK: Murraysburg MATRIEKBEMAGTIGING DATUM: 11 Augustus 2023 BERIGGEWER: Theresa Troskie 17 de BEMAGTIGINGDAG VIR 56 MATRIEKS – MURRAYSBURG HOëRSKOOL OPENING & VERWELKOMING: – Gesondheid – geestesgesondheid – Theresa Troskie GEDRUKTE BOEKIE vir elke leerling: Wenke en voorbeelde vir dekbrief/aansoekbrief/begeleidende brief; Wenke vir opstel van CV; Optrede by onderhoud; Sosiale media en die […]
VLV Ceres leer die nut van nette oor vrugteboorde
Sirkel Worcester Tak: VLV Ceres Portefeulje: Landbou Beriggewer: Hannelie van Schalkwyk Datum: 8 Augustus 2023 Die dames van Ceres word deur die hortoloog van Du Toit Vrugte, mnr. Willie Kotze ingelig oor die gebruik van nette. Hy en sy span het navorsing gedoen oor wat gedoen kan word om vrugte teen hael, son en […]
So maak jy ‘n rykmanskatkop
Sirkel: Noord-Karoo Tak: Murraysburg Portefeulje: Kunste & Kultuur, Gesondheid, Openbare Sake en Leefstyl Datum: 2 Augustus 2023 Beriggewer: Theresa Troskie Voorlesing: Alna Theron doen ’n prettige voorlesing geskryf deur Kristel Loots uit die Rooi Rose: Eerbare vrou bak en brou: ’n stadsmeisie word boervrou/skoondogter en sluit by die VLV aan. Sy besef sy sal by […]
Brackenfell maak ‘n nuwe begin
Sirkel: Tygerberg Tak: Brackenfell Beriggewer: Renè Ferreira Datum: Julie 2023 Brackenfell-tak maak ‘n nuwe, sinvolle begin Vanaf Januarie 2023 begin Brackenfell hul VLV-bedrywighede van nuuts af. Daar is voorstelle gevra vir ‘n nuwe naam vir die tak en opwinding het geheers toe dit aangekondig is dat die naam Brackenfell Varings sal wees. Uit die boek […]
So word messe gemaak.
Sirkel: Kalahari Tak: Vryburg Studierigting: Landbou Beriggewer: Nellie Viljoen Datum: 26 Julie 2023 Aanbieder: Eurika Byleveld Pieter Jonker deel sy kennis oor die maak van messe met Vryburg VLV. Hy gebruik gebreekte saaglemme om messe te maak. Metaal word in vuur en dan in olie getemper. Die vorms word uitgesaag en dan met die […]